Introduction I would like to thank Annerine Wenhold, from Kairos Acadamy, for compiling this excellent blog with clear steps for registration. I …
Introduction I would like to thank Annerine Wenhold, from Kairos Acadamy, for compiling this excellent blog with clear steps for registration. I …
Welkom aan al die nuwe tuisskolers! Daar is elke kwartaal nuwe gesinne wat op hierdie tuisskool avontuur begin en ek ontmoet hulle …
Jenny Philips is die stigter en eienares van die pragkurrikulum, The Good and te Beautiful. Sy het die 3de Desember, ‘n een-dag …
Ek wil graag so groot en geskiedkundige gebeurtenis opskryf. Ek wil meer rekord hou as net ‘n Facebook post. Hierdie was vir …
Lees kom nie maklik vir almal nie. Nie alle kinders kan leer lees slegs deur om klankies bymekaar te voeg nie. Swart …
My gunsteling ding om vir tuisskolers te sê is: fokus op jou kind se sterkpunte. Dis die teenoorgestelde ding as wat die …
My kinders se tennis coach het die artikel geïnspireer. Hy vertel my vanoggend dat hy iets opgelet het van die tuisskool kinders …
Hierdie artikel gaan nie oor tuisskool nie. Dit gaan oor my geestelike journey. Ek wil daaroor skryf. Ek was van vroeg af …
In 2021, het ek en ‘n 100 ander gesinne deur 23 lande gewerk! Ons het hulle meestal in Engels geleer, so ek …
‘n Groot argument teen tuisskool is dat kinders blootstelling moet kry aan tawwe tye. Die uitdagings, swoeg en sweet van skool maak …
Ek is mal oor speletjies! Leer terwyl jy speel, dis die beste manier! Een jariges leer nog taal so mamma en pappa …
Die idee is om so baie sintuie te betrek by die aanleer van die Alfabet as moontlik. En wat beter manier as …
As jy nie ‘n keuse het nie; jy moet werk, daarom gaan jou kind skooltjie toe, is hierdie artikel nie vir jou …
Speletjies moet deel wees van leer, voel ek. Ek soek die lekkerste maniere om iets te leer. Oor die laaste ses jaar, …
Sy moes haar eie doelwitte opstel. En ek help kies watse boeke en kursusse haar sal help om haar doelwitte te bereik. …
Ek vind dat as ek te trots of oor selfversekerd van my eie vermoë raak, kom ek met ‘n harde slag aarde …
Vraag vanaf ‘n nuwe tuisskool mamma: “Hoe kry mens die bangheid uit n kind om foute te maak? As my kind een …
Nóg ‘n kopskuif wat nuwe tuisskolers moet maak is die een van skooltyd tot leefstyl van leer. Oor die algemeen, gebeur skool …
Gister was die loodgieters hier om vir ons ‘n nuwe geyser te installeer. Die ou een het gebars. Ons het bietjie wiskunde …
28 Julie 1866 was Helen Beatrix Potter gebore in London, Engeland. Ek het nota gemaak hiervan ‘n paar jaar gelede en vier …
I go to William Frantz Elementary school. Or I did. Before Ruby Bridges came. My name is Dorothy White amd I’m 6 …
Ek het Pretoria tuisskool mammas gevra om my te vertel wat het hulle van hulle kinders geleer vanaf hulle tuisskool. Die antwoorde …
Ek lê nou wakker en dink hoe naby het ek gekom daaraan om my tweede dogtertjie se hartjie baie seer te maak. …
Live Webinar: Leer my Tuisskool Deur Janet Kieswetter Live op jou foon of rekenaar Datum: 25 April 2020 Tyd: 15h00 Koste: R50 …
Na afloop van ‘n wonderlike Romeinse Dag, deel ek graag ons Antieke Rome tema saam met julle. En die fees het die …
Sondae is my kreatiewe dae. ‘n Geleentheid om skeppend te wees. Dis so nodig liewe mammas om iets te doen wat afsonderlik …
Die laaste ruk voel ek so frustreerd met myself. Ek is behoorlik ‘all-over-the-place’. Ek het min riglyne, ek vat en ek los …
Erich Posthumus is baie bekend vir sy voltydse kinderbediening in ons land! Kinders oral het al saam hom gesing en dans, gelag …
My response in an email to editorial@rekord.co.za Dear Rekord We as a homeschooling community (200 000 strong in South Africa) are perturbed …
My kinders is almal op ‘n wandelpad van waagmoed en self-vertroue. Ek het al geskryf van my oudste se voorspoed in haar …
Copyright 2024 | Kieswetter Klaskamer