How the BELA Bill affects Homeshooling: Registration and Key Requirements Explained
Introduction I would like to thank Annerine Wenhold, from Kairos Acadamy, for compiling this excellent blog with clear steps for registration. I have asked her permission to reproduce her blog and make it available to families outside of Kairos Acadamy. “Change is the only constant in life.” – Heraclitus As many of you know, the […]
Vars Perspektief
Welkom aan al die nuwe tuisskolers! Daar is elke kwartaal nuwe gesinne wat op hierdie tuisskool avontuur begin en ek ontmoet hulle op sosiale media. Ek sien ‘n nuwe tendens waar splinternuwe tuisskolers wil weet “By wie tuisskool julle?” En dit laat my besef dat baie mense onder die indruk is, dat mens slegs deur […]
The Good and the Beautiful
Jenny Philips is die stigter en eienares van die pragkurrikulum, The Good and te Beautiful. Sy het die 3de Desember, ‘n een-dag seminaar kom aanbied hier in Pretoria wat ek, en ongeveer 120 ander tuisskolers, kon bywoon. Ek gaan julle terugvoer gee van dit wat sy met ons gedeel het! Jenny Phillips se menswees is […]
Ek was Parlement toe!
Ek wil graag so groot en geskiedkundige gebeurtenis opskryf. Ek wil meer rekord hou as net ‘n Facebook post. Hierdie was vir my ‘n groot jaar! Ek het bietjie die politiese ryk betreë. Charlene Chauvet-Swart het my in Februarie 2022 gevra of ek deel van die Gauteng Vereeniging vir Tuisskolers (Gauteng Association for Homeschooling) se […]
10 Kreatiewe Manier om jou kind te help Lees en Spel
Lees kom nie maklik vir almal nie. Nie alle kinders kan leer lees slegs deur om klankies bymekaar te voeg nie. Swart woorde op papier plak nie van self in elkeen se kop nie. Soms moet jy, as onderwyser-mamma kreatief raak. Jy moet buite die boks dink en ‘n ander benadering probeer. Wat ‘n lekker […]
Hoe kan ons rustige, gelukkige tuisskool mammas wees?
My gunsteling ding om vir tuisskolers te sê is: fokus op jou kind se sterkpunte. Dis die teenoorgestelde ding as wat die skoolstelsel doen. Die sisteem van toetse en rapporte is ingestel om te wys waarin jou kind sukkel. Waar moet hulle nog verbeter? Okei, daai en daai vak is goed, kry ‘n 6 en […]
Skep die Atmosfeer vir Leer
My kinders se tennis coach het die artikel geïnspireer. Hy vertel my vanoggend dat hy iets opgelet het van die tuisskool kinders wat hy tennislesse voor gee. Hy sê gewoonlik leer kinders deur een van drie metodes: visueel, ouditief of kinesteties. Maar hy kom agter dat tuisskolers ’n ekstra metode het, naamlik ‘Educational’. Hy sê […]
My toring van Babel.
Hierdie artikel gaan nie oor tuisskool nie. Dit gaan oor my geestelike journey. Ek wil daaroor skryf. Ek was van vroeg af wat ander sal noem: ‘n goeie Christen. Ek het eers onlangs besef dat ek ‘n toring soos die een van Babel gebou het. Elke baksteen was ‘n goeie daad of indrukwekkende Christen prestasie. […]
Wêreldlande Jaar 1
In 2021, het ek en ‘n 100 ander gesinne deur 23 lande gewerk! Ons het hulle meestal in Engels geleer, so ek lys hulle hier met die Engelse spelling: Albania, Australia, Botswana, Brazil, Canada, China, Denmark, England, France, Egypt, England, France, Germany, Greece, Haiti, India, Israel, Italy, Japan, Kenya, Lesotho, Madagascar and Mexico. Wel, die […]
My kinders is bederf
‘n Groot argument teen tuisskool is dat kinders blootstelling moet kry aan tawwe tye. Die uitdagings, swoeg en sweet van skool maak kinders sterker. Ek moet sê ek bekommer soms dat my kinders erg bederf is. Hulle het ‘n woes lekker lewe! Kom ek wys jou. Hulle kry soms ontbyt in die bed. Al is […]