Skep die Atmosfeer vir Leer
My kinders se tennis coach het die artikel geïnspireer. Hy vertel my vanoggend dat hy iets opgelet het van die tuisskool kinders wat hy tennislesse voor gee. Hy sê gewoonlik [...]
My toring van Babel.
Hierdie artikel gaan nie oor tuisskool nie. Dit gaan oor my geestelike journey. Ek wil daaroor skryf. Ek was van vroeg af wat ander sal noem: 'n goeie Christen. Ek [...]
Wêreldlande Jaar 1
In 2021, het ek en 'n 100 ander gesinne deur 23 lande gewerk! Ons het hulle meestal in Engels geleer, so ek lys hulle hier met die Engelse spelling: Albania, [...]
My kinders is bederf
‘n Groot argument teen tuisskool is dat kinders blootstelling moet kry aan tawwe tye. Die uitdagings, swoeg en sweet van skool maak kinders sterker. Ek moet sê ek bekommer soms [...]
Wiskunde Speletjies vir 1 Jariges
Ek is mal oor speletjies! Leer terwyl jy speel, dis die beste manier! Een jariges leer nog taal so mamma en pappa kan die woord 'Een' baie herhaal terwyl hulle [...]
Die Yummy Alfabet
Die idee is om so baie sintuie te betrek by die aanleer van die Alfabet as moontlik. En wat beter manier as soet, sappige eetgoed? Waarin jy jou vinger kan [...]
Wag met skool
As jy nie 'n keuse het nie; jy moet werk, daarom gaan jou kind skooltjie toe, is hierdie artikel nie vir jou nie. Ek verstaan dat met vandag se ekonomie, [...]
Maal Idees
Speletjies moet deel wees van leer, voel ek. Ek soek die lekkerste maniere om iets te leer. Oor die laaste ses jaar, het ek baaaaie metodes, webwerwe, boeke en prettige [...]
Wat doen my Graad 7 dogter die jaar? (2021)
Sy moes haar eie doelwitte opstel. En ek help kies watse boeke en kursusse haar sal help om haar doelwitte te bereik. Ek probeer nie vaskyk in haar een spelfout [...]
Hy is Sterk in my Swakheid
Ek vind dat as ek te trots of oor selfversekerd van my eie vermoë raak, kom ek met 'n harde slag aarde toe direk daarna! Vanoggend wou ek spog op [...]