BANG vir foute maak.
Vraag vanaf 'n nuwe tuisskool mamma: "Hoe kry mens die bangheid uit n kind om foute te maak? As my kind een fout maak (bv. spelling), dan raak sy so [...]
Leefstyl van Leer
Nóg 'n kopskuif wat nuwe tuisskolers moet maak is die een van skooltyd tot leefstyl van leer. Oor die algemeen, gebeur skool tussen 7:30 en 14h00. Dit is waar die [...]
As jou dag nie gaan soos jy beplan het nie…
Gister was die loodgieters hier om vir ons 'n nuwe geyser te installeer. Die ou een het gebars. Ons het bietjie wiskunde tussendeur gedoen. Ek het geweet dit gaan chaos [...]
Beatrix Potter verjaar!
28 Julie 1866 was Helen Beatrix Potter gebore in London, Engeland. Ek het nota gemaak hiervan 'n paar jaar gelede en vier haar verjaarsdag nou elke jaar. Hoekom? Want dis [...]
The White Bow
I go to William Frantz Elementary school. Or I did. Before Ruby Bridges came. My name is Dorothy White amd I'm 6 years old. And I’m white. But Ruby is [...]
Tuisskool Mammas deel wat hulle oor hul kinders geleer het vanaf hulle tuisskool.
Ek het Pretoria tuisskool mammas gevra om my te vertel wat het hulle van hulle kinders geleer vanaf hulle tuisskool. Die antwoorde mag julle dalk verras! Sarita sê: My een [...]
Maak of breek jou kind
Ek lê nou wakker en dink hoe naby het ek gekom daaraan om my tweede dogtertjie se hartjie baie seer te maak. En toe onthou ek hoe hard ek wel [...]
Live Webinar – Leer my Tuisskool
Live Webinar: Leer my Tuisskool Deur Janet Kieswetter Live op jou foon of rekenaar Datum: 25 April 2020 Tyd: 15h00 Koste: R50 Heelwat meer ouers oorweeg tuisskool nou. Ek wil [...]
Antieke Rome
Na afloop van 'n wonderlike Romeinse Dag, deel ek graag ons Antieke Rome tema saam met julle. Hier lê die kinders en eet soos die Romeinse dit gedoen. En die [...]
Gedigte
Sondae is my kreatiewe dae. 'n Geleentheid om skeppend te wees. Dis so nodig liewe mammas om iets te doen wat afsonderlik 'jy' is. Natuurlik toe die babas klein was, [...]