Na reuse sukses met ons Whatsapp Klub, maak ons weer so vir volgende jaar. Dit gaan die meeste gepas wees vir Graad 1 tuisskool kinders. Maar ek sal dit ook aanbeveel vir kinders met special needs.
Hoekom? Want dis prettig en prakties! Janet Kieswetter maak gebruik van al die sintuie om leer lekker te maak!
Wat kry JY als?
Maandae: Letter van die Alfabet en Gesegde van die Week
Dinsdae: Wiskunde video (met my dogter wat ‘n konsep op’ n vars en unieke manier verduidelik) of werkkaart of speletjie.
Woensdae: Hulp met klanke en spelling. ‘n Aktiwiteit of speletjie wat lees aanhits. Die kurrikulum is propvol hulpmiddels en wenke om julle Tuisskool Graad 1 jaar super lekker en suksesvol te maak!
R99 per maand (Jy kan enige tyd kanseleer) R800 Jaar vooruit betaal (spaar R289)
Kliek hier om per maand te betaal.
(P.S Die eerste betaling van R99 sal dadelik verhaal word, maar die volgende betaling sal eers 15 Jan 2025 wees)
of om vir die jaar vooruit te betaal @R800 (Spaar R289)
Sluit aan vandag nog vir hierdie eksklusiewe whatsapp Klub!
Copyright 2024 | Kieswetter Klaskamer