Heelwat meer ouers oorweeg tuisskool nou. Ek wil graag julle vrae beantwoord!
Met die VIDEO gaan Janet Kieswetter, Tuisskool mamma vanaf 2014 van vyf pragtige dogters, al die gereelde tuisskool vrae beantwoord.
1. Is tuisskool duur? Watse kurrikulum moet ek gebruik?
2. Hoe maak ek seker my kind bly by en weet als wat sy moet weet vir die jaar?
3. Wat van toetse en eksamens?
4. Hoe kry my kind dan Matriek?
5. Moet ek registreer by Department?
6. Hoe tuisskool ek meer as een ouderdom gelyk?
7. Hoe lyk ‘n tipiese tuisskool dag?
8. Wat van sport en maats en sosialisering?
9. Wat maak ek as familie en vriende sê ek maak’ n fout?
10. Gaan ek hierdie kan doen?
Janet help graag nuwe ouers op die avontuur! Skakel in Live of kyk die Webinar se replay. Volg die skakel om in te skryf.
My doel is om ouers in te lig, die vrees en angs weg te neem, inteendeel, hulle opgewonde maak om die Tuisskool reis aan te pak!