Die terugvoer van die Leer my Lees Webinar was super positief!
“Wow Janet, ek het jou webinar so geniet, en so insigewend gevind, baie dankie vir jou!” ~ Christine
“Wow! So insiggewend gewees jou Webinaar. Love love love dit! Voel of n hele nuwe wêreld vir my en familie oopgegaan het met homeschooling. So dankbaar vir mense soos jy wat ons tools gee om die pad aan te pak wat God vir ons as Ma’s bestem het. Ek was my hele lewe gekant teen homeschool en nou is dit net amazing “ ~Rene