‘n Mooi Opvoedkundige Appelboom om jou klaskamer op te helder! Hierdie produk is ‘n goeie kwaliteit hout wat my laat dink aan Melissa en Doug speelgoed.

Die appels het nommers op en moet by die klein hoeveelheid kolle gepas word. Kinders oefen hulle fyn-motoriese vaardighede deur om die tweezer te gebruik en die appels vanaf die boom na die gepaste gatjie te skuif. Hulle leer tel en syfer herkenning en dus gepas vir enige taal!