Hoe ek 'n 7-jarige en 'n 4-jarige tegelyk tuisonderrig
Daar is baie meer gesoute tuisonderrig mammas daar buite wat 6+ kinders tegelyk tuisonderrig. So my tweetjies is nou regtig nie ‘n prestasie nie. Ek sal graag wil hoor hoe doen ander mamma’s die ‘juggling act’ maar hier is my weergawe. Ek gaan die week gebruik as voorbeeld. Ilani (4) leer oor die B-letter. Daarom […]