Eu vir reuse sleutel
Ek hou daarvan om temas om ‘n klankie te bou. Ons het al Bou ‘n Ou gedoen asook Oe vir Pampoen Koets! Nou is dit die bEUrt van eu. Eerstens het ons ‘n reuse eu met handdoeke op die gras gemaak. Ons het papier geskEUr en geplak op die diftong. Janéy het al die […]