Christopher Columbus
Hoe ek besluit om oor ‘n tema te leer gebeur baie toevallig en tog voel ek die Here se hand daarin. Sy leiding en seën op ons tuisskool pad is steeds sigbaar en daarvoor is ek baie dankbaar! Dit was op ‘n woeste uitstappie biblioteek toe waar ek die boek oor Ontdekkingsreisigers gekry het. Ja […]