Dr Seuss Dag
Ek het heel toevallig (of dalk nie) gesien dat Maandag die 2de Maart, die bekende skrywer Dr Seuss se verjaarsdag was! Theodore Seuss Geisel was gebore in Springfield, Massachusets, op die 2de Maart 1904. My kinders was verbaas om te hoor dat hy reeds dood is, in 1991. Hoe kan ons dan sy verjaarsdag vier […]