E is vir Antieke Egipte (Deel 2)

Soos belowe in Deel Een van Antieke Egipte, hier is hoe om ‘n sarkofaag (sarcophagus) te maak. 1. As jy ‘n goedkoop pop of Barbie wil gebruik om daarin te sit, kry ‘n plastiese koeldrank bottel die groote van die pop. 2. Meng die paper mâché gom aan; 1 derde meel, een derde water en een […]