Eende 

Ek volg my eie kurrikulum! Ek kies self wat my kinders gaan leer! Is dit scary? So bietjie in die begin. Ek wonder wat mis hulle; wat sou hulle by die skool geleer het. Maar dan hoef ek net terug te dink aan my skool loopbaan en kyk na wat ek daarvan onthou: bittermin! Ek […]