E is vir Antieke Egipte!
Ons werk die afgelope drie weke aan Antieke Egipte en ek kan nie langer wag om julle daarvan te vertel nie! Ek het laas jaar afgekom op hierdie fanatstiese webblad http://www.homeschoolshare.com/ancient_egypt.php waar mens gratis lapbooks kan aflaai. My man het die een oor Ancient Egypt by sy kantoor vir my uitgedruk (ons printer werk nie […]