F is vir Frozen
Na E vir Egipte is dit F aan die beurt. Met my 5-jarig se verjaarsdag wat oppad was, het ek besluit dat ons skool werkies en voorbereiding vir partytjie gaan kombineer. So ek laai toe af die fantastiese Frozen werkkaarte pakket hier en dit verskaf baie werkies vir die sussies om te doen. Kyk net […]