Nog 3 Afrikaanse apps

Ek het laas jaar ‘n streng rubriek geskryf oor die power gehalte van Afrikaanse apps en is bly dat ek my opinie nou sal bietjie moet aanpas. Ek was baie ge-eerd toe Carien van Zyl, vervaardiger van Cleverkiddo apps, my kontak en haar nuutste drie apps aan my skenk! Ons het hulle oor die naweek […]