Hoekom sukkel my kind om te lees en wat moet ek doen?

Ek hoor dikwels van Mammas wie besluit het om hulle kinders uit die skool te haal en te begin met tuisskool. Baie keer, kom hulle agter dat hulle kind nie goed kan lees nie.  Wat het gebeur? Hoekom het die kind nie op skool geleer lees nie?  Daars natuurlik baie moontlike antwoorde van hoor- of […]