Die Yummy Alfabet

Die idee is om so baie sintuie te betrek by die aanleer van die Alfabet as moontlik. En wat beter manier as soet, sappige eetgoed? Waarin jy jou vinger kan doop en die letter vorm en dan aflek! Dan proe jy die letter en sien dit en ruik dit en hoor dit as mamma dit […]

Kieswetter Klaskamer se Eerste Kwartaal

So die eerste kwartaal van Kieswetter Klaskamer is klaar! Wat ‘n asemrowende inleiding tot tuisonderrig was dit nie! Ons het vinnig in ‘n lekker routiene ingewikkel. Harde werkies in die oggend tussen 8 en 10 en prettige sensoriese werk na pouse. Bekendstelling van nuwe klankie op Maandae met die versameling van dinge in die huis […]