Wiskunde Speletjies vir 1 Jariges

Ek is mal oor speletjies! Leer terwyl jy speel, dis die beste manier! Een jariges leer nog taal so mamma en pappa kan die woord ‘Een’ baie herhaal terwyl hulle een vinger wys en een voorwerp. Hoe klink een klippie of deksel in n houer? En hoe klink sommer baie klippies in n bottel? Kan […]

Wag met skool

As jy nie ‘n keuse het nie; jy moet werk, daarom gaan jou kind skooltjie toe, is hierdie artikel nie vir jou nie. Ek verstaan dat met vandag se ekonomie, is ‘n een-inkomste huisgesin raar en ‘n groot voorreg. So, ek is nie hier om werkende mammas te laat skuldig voel nie. Dankie vir julle […]

K-klank Aktiwiteite

My idee vir klankies inoefen met my 6- en 3-jarige is om soveel sensoriese aktiwiteite te gebruik as moontlik. En juis die groot voordeel om by die huis te kan leer te benut! Daar is soveel bestandele in en om die huis wat kan bydra tot lekker voel, ruik en sien aktiwiteite. Eerstens moet dit […]