As jou dag nie gaan soos jy beplan het nie…

Gister was die loodgieters hier om vir ons ‘n nuwe geyser te installeer. Die ou een het gebars. Ons het bietjie wiskunde tussendeur gedoen. Ek het geweet dit gaan chaos wees. So, daar was reeds genade vir myself oor die ongewone dag. Maar vandag was daar geen onderbrekings nie. Ons het niks aan nie. Hoef […]

Moeilke tweede M-week

Ek het die week begin (op Maandag die vakansie dag) met soveel entoesiasme en moed. Ek het ‘n plan gehad vir wiskunde. Om dit meer interessant te maak, sal ek my dogter vra om sommetjies vir my neer te skryf. Dan moet ek die antwoord skryf en sy moet dit merk! Soms gaan ek aspris […]