Nog 3 Afrikaanse apps
Ek het laas jaar ‘n streng rubriek geskryf oor die power gehalte van Afrikaanse apps en is bly dat ek my opinie nou sal bietjie moet aanpas. Ek was baie ge-eerd toe Carien van Zyl, vervaardiger van Cleverkiddo apps, my kontak en haar nuutste drie apps aan my skenk! Ons het hulle oor die naweek […]
Hoe leer ek my kind om te lees?
Dit was my grootste doelwit. Toe ek die einde van laas jaar my planne vir die jaar met my skoonfamilie deel, was om my oudste te leer lees die grootste verantwoordelikheid wat op my skouers gerus het. Daar is ses groot vaardighede wat nodig is vir ‘n kind om te kan lees: Visuele Persepsie (Sien […]