Bote en Skepe
Ons Saam-Leer groep kom elke tweede Woensdag bymekaar. Die afgelope Woensdag was dit my beurt om aan te bied. Ek het mos onderwys geswot en geniet dit vreeslik om voor ‘n klomp blink gesiggies te staan en hulle iets te leer. Ek was so opgewonde om weer die voorreg te hê om ‘n les aan […]