Ons Besoek aan die Skulpmuseum in Jeffriesbaai

Die laaste dag van ons Suidkus toer het aangebreek en Pappa Timothy wou slaap voor ons deurnag terug huis toe ry. Die weer was bewolk en nie ideaal vir strand toe gaan nie, so waarheen kon ons gaan, wonder ek. Ek soek toe op Google Maps in die omgewing waar ons gebly het. En daar […]