Die Gebed van 'n Tuisonderrig Mamma
Deur Janet Kieswetter Here, vanaand is my hart vol Met al die liefde wat U ons mee seën. Al is my dae dikwels dol Is ek so dankbaar vir die tyd geleen. Elke dag kyk ek in my kinders se gesiggies Of hulle nou glimlag of frons, Ek kan bemoedig met stywe drukkies En sien […]