The Good and the Beautiful

Jenny Philips is die stigter en eienares van die pragkurrikulum, The Good and te Beautiful. Sy het die 3de Desember, ‘n een-dag seminaar kom aanbied hier in Pretoria wat ek, en ongeveer 120 ander tuisskolers, kon bywoon. Ek gaan julle terugvoer gee van dit wat sy met ons gedeel het! Jenny Phillips se menswees is […]

Ek was Parlement toe!

Ek wil graag so groot en geskiedkundige gebeurtenis opskryf. Ek wil meer rekord hou as net ‘n Facebook post. Hierdie was vir my ‘n groot jaar! Ek het bietjie die politiese ryk betreë. Charlene Chauvet-Swart het my in Februarie 2022 gevra of ek deel van die Gauteng Vereeniging vir Tuisskolers (Gauteng Association for Homeschooling) se […]

Wag met skool

As jy nie ‘n keuse het nie; jy moet werk, daarom gaan jou kind skooltjie toe, is hierdie artikel nie vir jou nie. Ek verstaan dat met vandag se ekonomie, is ‘n een-inkomste huisgesin raar en ‘n groot voorreg. So, ek is nie hier om werkende mammas te laat skuldig voel nie. Dankie vir julle […]

BANG vir foute maak.

Vraag vanaf ‘n nuwe tuisskool mamma: “Hoe kry mens die bangheid uit n kind om foute te maak? As my kind een fout maak (bv. spelling), dan raak sy so bang, sy wil glad nie aangaan met die werk nie.” My antwoord: My oudste het ook so gevoel toe ons eers begin tuisskool. Ek moes […]

Leefstyl van Leer

Nóg ‘n kopskuif wat nuwe tuisskolers moet maak is die een van skooltyd tot leefstyl van leer. Oor die algemeen, gebeur skool tussen 7:30 en 14h00. Dit is waar die leer plaasvind. In die skoolgebou. Huiswerk is blykbaar hersiening, (alhoewel ek weet dit al hoe meer nuwe werk en projekte is wat ouers hulle kinders […]

As jou dag nie gaan soos jy beplan het nie…

Gister was die loodgieters hier om vir ons ‘n nuwe geyser te installeer. Die ou een het gebars. Ons het bietjie wiskunde tussendeur gedoen. Ek het geweet dit gaan chaos wees. So, daar was reeds genade vir myself oor die ongewone dag. Maar vandag was daar geen onderbrekings nie. Ons het niks aan nie. Hoef […]

My Graad R Benadering

Liewe ouers van kinders wat Graad R gaan tuisskool, ek update die blog ‘Al die Letters van die alfabet’ om vir julle te help! Ek het in 2014 my eerste en prettigste tuisskool jaar geniet! My oudste was 6 jaar oud en ons het haar uit ‘n goeie privaatskool geneem en besluit om ten minste […]