V is vir Vreugde en 3D Vorms
In Engels noem hulle dit ‘n ‘co-op’, kort vir ‘co-operative’. In Afrikaans is dit sommer ons Lekker-Leer groepie. Dis wanneer tuisskool mammas en hul kinders by een van die ma’s se huis vergader om saam te leer oor ‘n onderwerp wat die ma self aanbied. Woensdag was my beurt om aan te bied en ek […]