Waterkaskenade W-week

Wat ‘n wonderlike week was dit nie! Dit het Maandag begin met ‘n wollerige wurm in ons huis en Vrydag vind ek uit was Internationale Wortel Dag! God het verseker ‘n sin van humor! Ek het nog nooit in my lewe so swart brandwurm gesien nie, maar Maandagoggend wikkel daar een in my huis. 🙂 […]