← Terug na Janet se skryftafel
Uit Janet se argief

Kiekies van ons Kreatiewe K Klank week

2019-04-28 · Janet Kieswetter

Ilani het haar spelwoorde op haar kroon geskryf.

Tenike met haar eerste ‘boek’ Die Warmste Dag.

Janéy krap haar spelwoorde op krap papier.

Klapper en Kaneel koekies

Spel die woord ‘kaneel’ in kaneel!

Speelgoed en lees werk goed saam.

Bou en verf bokse om n kasteel te maak.

Sien die oorspronklike artikel ↗