Tuisskool met begrip
Begin gratis saam met Janet en ontdek daarna hoe die vier persoonlikheidskleure jou tuisskooldag kan help.
R349 eenmaligKies ’n aanlyn kursus of assessering wat by julle pas. Koop dit eenmalig en gaan voort in julle eie tyd.
Begin gratis saam met Janet en ontdek daarna hoe die vier persoonlikheidskleure jou tuisskooldag kan help.
R349 eenmalig’n Rustige leespad met saamlees, klank- en woordspeletjies, oudiogesprekke en werkstelle vir beginnerlesers.
R349 eenmaligKies een kind en een graad. Daardie kind kan al die beskikbare assesserings in die gekose graad doen en herhaal. Janet keur die finale verslae goed.
R300 per kind en graadJy kan ’n gratis Sitkamer-rekening gebruik vir kursusse en assesserings. Kurrikulumlidmaatskap is nie nodig om dit te koop nie. Ingeskrewe kinders se assesserings is by hul kurrikulum ingesluit; bestaande lede se digitale kursusafslag word in die mandjie gewys.