Stories, idees en ’n bietjie asemruimte
Kuier saam oor tuisskool, kinders en die klein oomblikke wat ons leerpad vorm.
Nuutste skrywes
Janet se nuwe skrywes sal binnekort hier verskyn. Kuier intussen in haar argief.
Janet se blogargief
Hierdie ouer artikels behou hul oorspronklike datums. Pryse, skakels en beskikbaarheid kan verander het.
Kies EEN ekstra vak vir Graad 4, 5 en 6
Graad 4 hoef nie skielik klomp vakke by te kry nie. Dis nog ‘n voordeel van tuisskool! Ek wil graag my benadering verduidelik waar mens EEN ekstra vak neem per jaar vir graad 4, 5 en 6. So, doen nog die twee kern goed elke dag: wiskunde en taal (gunsteling taa
Lees uit die argief →
Vyf kinders en vier verskillende kurrikulum metodes
Watse kurrikulum doen julle? Ek kry hierdie vraag baie. In verskillende vorms. Watse soort tuisonderrig doen julle? Waar doen julle homeschooling? By wie is julle vir tuisskool? Mense dink dis ‘n een woord antwoord. Maar vir my is dit ‘n baie lang verduideliki
Lees uit die argief →The biggest struggle that homeschool moms have is:
Mom Guilt. Even supermoms who spend time nurturing and caring for their children struggle with guilt. It seems to be a battle that all moms face, not just working moms or stay-at-home moms. Homeschool moms have the constant worry of “Are we doing enough?” If t
Lees uit die argief →
What makes an Eclectic education so powerful?
Eclectic means deriving ideas, style, or taste from a broad and diverse range of sources. A good analogy is a smorgasbord of delicious things to eat. One can pick and choose what your body and palate prefers. The other morning, I was marveling at how diverse m
Lees uit die argief →
Onderhoud met Ilani oor haar eerste kwartaal van skool
…nadat sy nog altyd getuisskool was. Ek het met my dogter Ilani (14) gesit en gevra hoe was haar eersre kwartaal in ‘n skool? Ek gaan die opsomming van ons onderhoud vir julle en myself neerpen. Mense het aangeneem dat sy skool gekies het vir maats en sosiale
Lees uit die argief →
So bang my kind raak agter
Ek ken die vrees. Ek het ook vir jare gestres en bekommer of ons genoeg doen. Sodat ons nie agter raak nie. Nou, na 11 jaar se tuisskool, is my oudste in graad 12. Ek het nou ‘n breë perspektief van die skooljare en die inhoud van die werk wat ons CAPS kurriku
Lees uit die argief →Ons ontdek nou dat ons 14-jarige disleksie, dysgrafie en dyscalculie het!
Soos ek tik, is ek nog in skok. Ons het Vrydag die uitslae ontvang van die opvoedkunidge sielkundige. (Super oulike vrou in Pretoria, Marietha van der Berg.) Ilani het self vermoed dat sy met disleksie sit. Sy het vir my die simptome wat sy geGoogle het kom wy
Lees uit die argief →Lewensoriëntering – doen dit self!
Ek is nou meer bewus dat almal voel hulle MOET Lewensoriëntering (LO) doen, omdat ons moet registreer vir tuisskool en almal wil seker maak dat hulle voldoen aan die staat se vereistes. Ons het nog nooit formele LO gedoen nie. En tog, dek ons als wat in LO gel
Lees uit die argief →
Leer jou kinders oor Kunsmatige Intelligensie
AI in Engels. Artificial Intelligence neem die wêreld oor. Ek weet nie eers in watse areas en fassette van die samelewing dit op ‘n daaglikse basis gebruik word nie. Vandag, wil ek net gesesls oor ai (of KI) op sosiale media. Die laaste paar maande, het ek mee
Lees uit die argief →
Ons Seerower Week
Ek het ‘n idee gehad. ‘n Seerower tema! En hier is hoe ons week van 22-26 Augustus verloop het. Maandag druk ek seerower werkkaarte uit. Knip uit sommige goed en lamineer. Meestal goed vir my 6-jarige tweeling. Ek het klomp gratis seerower tema werkblaaie by d
Lees uit die argief →My kinders is bederf
‘n Groot argument teen tuisskool is dat kinders blootstelling moet kry aan tawwe tye. Die uitdagings, swoeg en sweet van skool maak kinders sterker. Ek moet sê ek bekommer soms dat my kinders erg bederf is. Hulle het ‘n woes lekker lewe! Kom ek wys jou. My kin
Lees uit die argief →Help! Gesoek: ‘n Koeëlvaste Baadjie vir my Tuisonderrig
Die artikel is geskryf deur Karin van Oostrum, uitvoerende bestuurder van die Pestalozzi Trust en veteraan tuisskool mamma! Op die een of ander stadium kom dit alle tuisskoolma’s oor: jy begin wonder of jy nie miskien jou kinders verwaarloos nie. Gaan dit nie
Lees uit die argief →
