Start Homeschooling in South Africa

Begin Tuisskool in Suid-Afrika

Make the journey simple, joyful, and stress-free / Maak die reis eenvoudig, vreugdevol en sonder stres

A step-by-step short course for South African moms who want to homeschool with confidence — available in English & Afrikaans.

’n Stap-vir-stap kort kursus vir Suid-Afrikaanse mammas wat met selfvertroue wil tuisskool — beskikbaar in Afrikaans & Engels.

✅ Lifetime access • ✅ Bonus Skool community • ✅ 5-Part course • ✅ In both languages

✅ Leeftydtoegang • ✅ Bonus Skool-gemeenskap • ✅ 5-Deel kursus • ✅ In beide tale

🟢 Is This You?

  • You want to homeschool but don’t know where to start.

  • You’re worried about the legal side in South Africa.

  • You’re not sure how Matric will even work with homeschooling.

  • Choosing a curriculum feels overwhelming.

  • You’re scared you might “do it wrong.

👩‍👧‍👦Is Dit Jy?

  • Jy wil tuisskool begin, maar weet nie waar om te begin nie.

  • Jy voel oorweldig deur kurrikulum-opsies en wetlike vrae.

  • Jy is bang jy gaan jou kind se toekoms “opmors.”

  • Jy wens iemand kon jou net stap vir stap wys hoe om dit te doen.

🟢 Is This You?

  • You want to homeschool but have no idea where to start.

  • You’re overwhelmed by curriculum options and legal questions.

  • You’re scared you might “mess up” your child’s future.

  • You wish someone could just show you step by step how it’s done.

📍 Then this course was created for YOU.

👩‍👧‍👦 Is Dit Jy?

  • Jy wil tuisskool begin, maar weet nie waar om te begin nie.

  • Jy voel oorweldig deur kurrikulum-opsies en wetlike vrae.

  • Jy is bang jy gaan jou kind se toekoms “opmors.”

  • Jy wens iemand kon jou net stap vir stap wys hoe om dit te doen.

📍 Dan is hierdie kursus spesiaal vir JOU geskep.

Meet Your Guide – Janet Kieswetter

Hi, I’m Janet Kieswetter — a qualified teacher, mom of 5, and passionate homeschooling advocate.

I started homeschooling 11 years ago when my eldest daughter struggled in a traditional school environment. Today, all five of my girls are thriving — and I’ve helped countless South African families start their own homeschooling journeys.

Through Kieswetter Klaskamer, I want to show you that homeschooling doesn’t have to be complicated, overwhelming, or lonely. With the right steps and support, it can be joyful, flexible, and deeply rewarding.

Hallo, ek is Janet Kieswetter — ’n gekwalifiseerde onderwyseres, mamma van 5, en passievolle voorstander van tuisskool.

Ek het 11 jaar gelede met tuisskool begin toe my oudste dogter in ’n tradisionele skool gesukkel het. Vandag floreer al vyf my dogters — en ek het al talle Suid-Afrikaanse gesinne gehelp om hulle eie tuisskoolreis te begin.

Met Kieswetter Klaskamer wil ek vir jou wys dat tuisskool nie ingewikkeld of oorweldigend hoef te wees nie. Met die regte stappe en ondersteuning kan dit vrolik, buigbaar en ongelooflik lonend wees.

📘 What’s Included / Wat Ingesluit Is:

💡 Part 1: Making the Decision – From big emotions to confident choices
💡 Deel 1: Die Besluit – Van groot emosies tot selfvertroue

⚖️ Part 2: The Legal Stuff – What SA law says (in plain language)
⚖️ Deel 2: Die Wetlike Deel – Wat die SA wet sê (duidelik verduidelik)

🎓 Part 3: Matric Options – There’s more than one path to matric!
🎓 Deel 3: Matriek-Opsies – Daar is meer as een pad na matriek!

📚 Part 4: Choosing Curriculum – How to decide without overwhelm
📚 Deel 4: Kies ’n Kurrikulum – Hoe om te besluit sonder oorweldiging

🕐 Part 5: A Typical Day – Build a simple, sustainable routine
🕐 Deel 5: ’n Tipiese Dag – Bou ’n eenvoudige, volhoubare roetine

FREE Access to the Kieswetter Klaskamer Skool Community
💬 Join monthly Q&As, connect with other moms, and access extra resources.

GRATIS toegang tot die Kieswetter Klaskamer Skool Gemeenskap
💬 Sluit aan by maandelikse V&A sessies, skakel met ander mammas, en kry ekstra hulpbronne.

What Other Mom's + Dad's Say / Wat Ander Ma's en Pa's

Ahhh dankie Janet 🙏🏻 sjoe jy help my so baie! Ek sien sommer kans vir die res van die jaar nou 🤣 

Maar dis lekker om te weet ons kan meng en pas met wat ons wil. Dit gaan sommer dinge baie rustiger en lekkerder maak vir almal. 

Baie dankie vir als.🩷

- Neri 

Vreeslik baie dankie vir al die informasie asook gids om als reg te doen. Ons gaan beslis aansluit by Pestalozzi Trust.

- Stephan

"Baie dankie Janet.🤗🤗 ek dink ek Sal my approach bietjie anders probeer vat van volgende week af.  Help ook nie ek jaag my kleinste se "kleuterskool" dae om nie.  Op die stadium voel dit asof ek sê hy is in die pad al sê ek dit nie direk nie.  En dis so verkeerd.  Sal bietjie terugkom op hulle vlak en kyk hoe ek ons dae bietjie rustiger kan kry.  Help nie mens jaag deur n kurrikulum en vergeet waaroor tuisskool gaan nie.  Ek dink met my 9 jarige probeer ek by die skole by bly en dis nie nodig nie.  

Dankie vir jou blog.  Ek het daardeur gelees en dit het my ook bietjie uit n ander oogpunt laat kyk.  🤗

-Richenda

Middag Janet, WOW dis al wat kan noem, ek het  die hele video gekyk, dit was natuurlik vir my kyk en stop dan kyk en stop want ek het 'n 5 jarige en 3 jarige...

Ek het bladsye vol geskryf dat ek weer daarna kan kyk later ook, jy het soveel van my bekommernissse en vrae beantwoord.   Baie baie dankie.  

Dis of die Here jou gestuur het op my pad.🌻 - Anita

"Dankie Janet

Jinne jou boodskap beteken meer as wat jy dink. Ek waardeer dit opreg. Ek gaan net aangaan soos ek aangaan todat ek ernstige uitvalle sien dan werk ek daaraan anders. Ek is verniet bekommerd. 🩷"

- Cinty

Dankie Janet, jy laat my soos n super tuisskoolmamma lyk en voel🤗"

- Susan

Baie dankie Janet. Waardeer jou. En GOED GEDOEN!! op daai onderhoude v jou wat die rondte doen! Jy’s ‘n ware ambassadeur vir Homeschool🌸

-Sanrie

“Baie dankie Janet. Jy doen fantastiese werk. Jy het my die moed gegee om tuisskool te begin en vol te hou”

-Michelle

Your Step-by-Step Path to Homeschooling Success Starts Here

You don’t need to figure it all out alone. With this short course + community, you’ll have everything you need to start homeschooling with confidence