Ontvang elke week ons Kieswetter Klaskamer tuisskool kurrikulum in ons eksklusiewe WhatsApp groep.
"Scroll" af tot heel onder aan die blad vir terugvoer van ons 2025 klubs

1. Graad R Klub
Tuisskool Graad R 2026 saam Kieswetter Klaskamer!
Janet help mamma-juffrou graag met hierdie eerste jaar van amptelike Tuisskool deur prettige werk en oulike aktiwiteite vir jou te stuur per Whatsapp!
Dit kos slegs R150 per maand en dan is jy op die eksklusiewe whatsapp groep waarop al die mammas saam Graad R Tuisskool by hulle huis.
Janet stuur raad oor registrasie by Departement en asseserings wat jy kwaartaaliks met jou Graad Ertjie kan doen.
Janet se benadering is om leer so lekker soos moontlik te maak! Klankies aanleer met die hulp van al kinders se sintuie: vat, voel, proe, ruik en sien! Groot motoriese wiskunde, dan fyn motories en dan eers met potlood op papier. Sy stuur werkkaarte en Bybel lessies. Julle gaan soveel pret hΓͺ!
Jy hoef nie alleen te voel op hierdie tuisskool pad nie. Kieswetter Klaskamer is hier om jou te help!
Jy kan op die "SLUIT AAN" knoppie hieronder aan sluit vir 2026
2. Graad 1 Klub
Tuisskool jou Graad 1 Parrabeen saam met Kieswetter Klaskamer!
Janet Kieswetter het al 5 haar dogters geleer lees by hulle huis deur prakties en prettige metodes. Nou sal sy JOU help om jou Graad Eendjie in 2026 te tuisskool!
Dit kos slegs R150 per maand om op Kieswetter Klaskamer se eksklusiewe Whatsapp groep te wees. Dan ontvang jy elke week werkies wat jy saam jou kind by die huis kan doen. Prettige idees en kreatiewe aktiwiteite sal jou tuisskool jaar super lekker maak!
Janet neem graag jou hand en help jou om jou kindjie te leer lees op die manier wat beste vir hulle werk. Op hulle pas ook! Sy bied persoonlike raad as jy sien jou kind sukkel met iets.
Maandae: Klankies en nuwe woorde sien en lees.
Dinsdae: wiskunde werkkaarte of speletjies of videos waar Janet jou wys hoe om konsepte vir jou kind te leer.
Woensdae: Bybelwerk of wetenskap of nog lees oefeningtjies.
Jy is nie alleen hier in nie.
Jy kan op die "SLUIT AAN" knoppie hieronder aan sluit vir 2026

π Belangrike Inligting oor die Graad 1 WhatsApp Klub β 2026
Kies een van die twee betaalopsies hieronder π
Kies om vooruit te betaal en kry 2 maande gratis!
Totale bedrag: R1350 (in plaas van R1650)
Bespaar R300 en geniet sorgvrye toegang vir die hele jaar.
βn Eenmalige administrasiefooi van R15 sal dadellik verhaal word.
Daarna sal jou maandelikse subskripsie van R150 outomaties op die 1ste van elke maand van Januarie tot November 2026 verhaal word.
Die laaste betaling sal dus 1 November 2026 wees.
Sodra jou betaling deur is, sal jy outomaties geneem word na βn Thank You-bladsy.
π Moenie die bladsy verlaat voordat dit oopmaak nie.
Daar sal jy die skakel kry om by die 2026 WhatsApp groep aan te sluit.
Inskrywings vir die 2026 WhatsApp Klubs sluit op 31 Desember 2025.
Maak seker jou plek is bespreek voor dan β daar is beperkte beskikbaarheid.
π Belangrike Inligting oor die Graad R WhatsApp Klub 2026
Kies een van die twee betaal opsies hieronder π
Kies om vooruit te betaal en kry 2 maande gratis!
Eenmalige bedrag: R1350 (in plaas van R1650)