Inskrywing 2027
Kies julle leerpad.
Nuwe gesinne kan hul kinders kies en veilig betaal op hierdie blad. Bestaande gesinne meld aan om hul kindprofiele te gebruik.
Wie skryf in vir 2027?
Vul jou e-posadres in en kies ’n kind en graad. Ons koppel die inskrywing ná bevestigde betaling aan jou gratis My Kantoor-profiel.
