My Sitkamer

Kies, betaal en leer.

Koop jou aanlyn kursus met ’n eenmalige betaling. Jou lesse wag daarna in jou gratis Sitkamer-profiel.

Jou kursusmandjie

Kies jou kursus

Voeg nog ’n kursus by: elke ekstra kursus in dieselfde mandjie kry 10% afslag.

Ons koppel die kursus aan ’n gratis Sitkamer-profiel vir hierdie adres. Ná betaling stuur ons ’n veilige aanmeldskakel; daar is geen maandelikse kursusfooi nie.

Totaal eenmaligR349
PayFast hanteer jou kaartbesonderhede in sy beveiligde betaalvenster. Gesonde Self (Pty) Ltd verskyn as die geregistreerde handelaar.