Stories, idees en ’n bietjie asemruimte
Kuier saam oor tuisskool, kinders en die klein oomblikke wat ons leerpad vorm.
Nuutste skrywes
Janet se nuwe skrywes sal binnekort hier verskyn. Kuier intussen in haar argief.
Janet se blogargief
Hierdie ouer artikels behou hul oorspronklike datums. Pryse, skakels en beskikbaarheid kan verander het.
Die Yummy Alfabet
Die idee is om so baie sintuie te betrek by die aanleer van die Alfabet as moontlik. En wat beter manier as soet, sappige eetgoed? Waarin jy jou vinger kan doop en die letter vorm en dan aflek! Dan proe jy die letter en sien dit en ruik dit en hoor dit as mamm
Lees uit die argief →Huil saam my kind
Ek soek vanoggend vir my 13 jarige dogter. Ek roep en roep na haar. Ek begin wonder of sy wegkruip. Dis hoe min lus is sy om te kom werk. Ek raak frustreerd. Die hele week moet ek roep en dreig en skel: Kom doen jou werk!! En gister was sy geniepsig en nors me
Lees uit die argief →Lui Dae
Daar is baie flukse tuisskool mammas! Die wat dou voor dag opstaan en werk inpas voor die kinders wakker word. Ek dink aan boervrouens op die plaas wat die koei gemelk het en botter gemaal en brood gebak het voor die kinders kom sit vir ontbyt! Ek dink aan Ris
Lees uit die argief →Wag met skool
As jy nie ‘n keuse het nie; jy moet werk, daarom gaan jou kind skooltjie toe, is hierdie artikel nie vir jou nie. Ek verstaan dat met vandag se ekonomie, is ‘n een-inkomste huisgesin raar en ‘n groot voorreg. So, ek is nie hier om werkende mammas te laat skuld
Lees uit die argief →Maal Idees
Speletjies moet deel wees van leer, voel ek. Ek soek die lekkerste maniere om iets te leer. Oor die laaste ses jaar, het ek baaaaie metodes, webwerwe, boeke en prettige idees probeer om maaltafels vir my kinders te leer. Hier is ‘n lysie van hulle. Begin by di
Lees uit die argief →Wat doen my Graad 7 dogter die jaar? (2021)
Sy moes haar eie doelwitte opstel. En ek help kies watse boeke en kursusse haar sal help om haar doelwitte te bereik. Wiskunde: steeds Graad 6 Simply Maths met die plan om so gou moontlik Graad 7 boek toe te gaan. Maar sy sukkel met wiskunde so ons vat dit sta
Lees uit die argief →Hy is Sterk in my Swakheid
Ek vind dat as ek te trots of oor selfversekerd van my eie vermoë raak, kom ek met ‘n harde slag aarde toe direk daarna! Vanoggend wou ek spog op Bakkiesboek oor die wonderlike tyd wat ek Maandag met my kinders spandeer het. So lekker geTuisskool deur die ogge
Lees uit die argief →BANG vir foute maak.
Vraag vanaf ‘n nuwe tuisskool mamma: “Hoe kry mens die bangheid uit n kind om foute te maak? As my kind een fout maak (bv. spelling), dan raak sy so bang, sy wil glad nie aangaan met die werk nie.” My antwoord: My oudste het ook so gevoel toe ons eers begin tu
Lees uit die argief →Leefstyl van Leer
Nóg ‘n kopskuif wat nuwe tuisskolers moet maak is die een van skooltyd tot leefstyl van leer. Oor die algemeen, gebeur skool tussen 7:30 en 14h00. Dit is waar die leer plaasvind. In die skoolgebou. Huiswerk is blykbaar hersiening, (alhoewel ek weet dit al hoe
Lees uit die argief →As jou dag nie gaan soos jy beplan het nie…
Gister was die loodgieters hier om vir ons ‘n nuwe geyser te installeer. Die ou een het gebars. Ons het bietjie wiskunde tussendeur gedoen. Ek het geweet dit gaan chaos wees. So, daar was reeds genade vir myself oor die ongewone dag. Maar vandag was daar geen
Lees uit die argief →
Beatrix Potter verjaar!
28 Julie 1866 was Helen Beatrix Potter gebore in London, Engeland. Ek het nota gemaak hiervan ‘n paar jaar gelede en vier haar verjaarsdag nou elke jaar. Hoekom? Want dis ‘n goeie manier om oor ‘n skrywer te leer! Julle wat my’ n rukkie al volg sal weet ons ho
Lees uit die argief →The White Bow
I go to William Frantz Elementary school. Or I did. Before Ruby Bridges came. My name is Dorothy White amd I’m 6 years old. And I’m white. But Ruby is brown. Which seems to be very important to the grown ups these days. I wonder if I was brown, if my surname w
Lees uit die argief →
