Stories, idees en ’n bietjie asemruimte
Kuier saam oor tuisskool, kinders en die klein oomblikke wat ons leerpad vorm.
Nuutste skrywes
Janet se nuwe skrywes sal binnekort hier verskyn. Kuier intussen in haar argief.
Janet se blogargief
Hierdie ouer artikels behou hul oorspronklike datums. Pryse, skakels en beskikbaarheid kan verander het.
Lekker lag L-week
Ek kan voel ek raak moeg. Ons is so halpad deur die kwartaal en ek wil net slaap. Dit help nie dat ek nog omtrent 4 keer ‘n nag opstaan vir liefiekind nie. Maar ek het ontdek wat my energie en lus maak vir homeschooling: ‘n lekker taak of klein projek. So lank
Lees uit die argief →Ons Goeie Gebaar G-week
Ek weet nie hoe produktief die week was werksgewys nie. Met dit bedoel ek, ons het nie baie bladsye, boekie werk, kurrikulum goeters gedoen nie. Maar ons het nogsteeds baie geleer! Daarom is ek bly dat ek fotos neem en die blog het, om rekord te hou van wat on
Lees uit die argief →Ons Spontane S-week
Daar is soooo baie s-woorde in Afrikaans! Mens kan regtig bos gaan met die letter! Die week het Sondag afgeskop met Survivor! Die kinders het die seerower skip raakgesien en my laat dink dat ons dalk een dag die seerower tema moet ondersoek, maar toe werk ding
Lees uit die argief →Ons T Aktiwiteite
Tjoeke tjoeke paf, tjoeke tjoeke paf paf Kyk hoe ry ons op die baba trein Opdraende op, afdraende af Tjoeke paffe paffe op ‘n stywe draf! Ek LOVE homeschooling! Met al sy ‘ups’ en ‘downs’ bly dit ‘n wonderlikke voorreg om my kinders by my huis te kan leer! Dan
Lees uit die argief →Ons A Aktiwiteite
Ons A Aktiwiteite Ek is bewus dat die Onderwys volgorde vir klankies aanleer begin met i, l, h, b. Dis seker die heel maklikste klankies om te skryf en so vorder die kindjie se skryf vermoë van ‘n strepie af tot meer ronde vorms. Maar ek is nou bietjie eie-wys
Lees uit die argief →Wat ek geleer het in my NGSO jaar het my voorberei vir tuisonderrig!
Die beste jaar van my studie loopbaan was 2006 toe ek by Tuks se Groenkloof Kampus NGSO (Nagraadse Sertifikaat in Onderwys) geswot het. Dit het my uitgedaag om onderwys anderste te benader. Ek het afgekom op van my notas die ander dag en WOW, dis goeie stuff!
Lees uit die argief →Nóg K-aktiwiteite
Ek geniet nou so baie die letter van die alfabet tema, dat ek sommer oor die naweek nog k-klankie aktiwiteite gedoen het, ek kan myself nie keer nie! 🙂 Ek het my kinders die basiese beginsels van krieket geleer. Ek het gekolf, Ilani het geboul en Janéy was di
Lees uit die argief →K-klank Aktiwiteite
My idee vir klankies inoefen met my 6- en 3-jarige is om soveel sensoriese aktiwiteite te gebruik as moontlik. En juis die groot voordeel om by die huis te kan leer te benut! Daar is soveel bestandele in en om die huis wat kan bydra tot lekker voel, ruik en si
Lees uit die argief →Ons Grand Opening!
Ek kon nie aan ‘n beter dag dink nie om met homeschooling af te skop as my verjaarsdag! Dit val dalk ‘n week voor die publieke skole oop maak maar dis maar nou maar net so. Ons kan mos maak soos ons wil! 🙂 En ons wil groot gaan! Daarom beplan ek toe ‘n hele [
Lees uit die argief →Suid-Afrikaanse Tuisonderrig Kenners se antwoorde op Gereelde Vrae (FAQ)
Ek het die inligting hieronder verkry vanaf webwerwe, e-posse en Facebook comments. Aan die einde van die artikel het ek al die links na dokumente gelys, as jy vinnig opsoek is na iets. 1. Hoe kan ek seker maak my kind is op datum volgens die wet? Breytie Brey
Lees uit die argief →Leesstof
Ek lees graag. Veral as ek meer wil uitvind oor ‘n nuwe onderwerp. So ek het baie artikels en so paar boeke gelees (en sal nog baie) oor homeschooling. Die voordeel hiervan is dat ek baie inligting en nuwe kennis opgedoen het. Die nadeel is dat ek baie inligti
Lees uit die argief →Ek het decoupage probeer!
Ek het vir ‘n tyd lank gedink ek wil iets decoupage. Eers gedink om ‘n ou hout spieëltafel vir goedkoop te kry en dan dit met koerant papier te decoupage. My man se advies was om eerder kleiner te begin. Hy koop vir my toe ‘n mooi nuwe hout spieëltafel 🙂 So,
Lees uit die argief →
