Stories, idees en ’n bietjie asemruimte
Kuier saam oor tuisskool, kinders en die klein oomblikke wat ons leerpad vorm.
Nuutste skrywes
Janet se nuwe skrywes sal binnekort hier verskyn. Kuier intussen in haar argief.
Janet se blogargief
Hierdie ouer artikels behou hul oorspronklike datums. Pryse, skakels en beskikbaarheid kan verander het.
Vrolike V-week
Ons week het Sondag begin met Vryheidsdag! Hoe vrolik om te vier dat almal mag deelneem in die verkiesing! Ongeag ons land se baie probleme (soos meeste lande in die wêreld), is ons darem vry om te stem vir wie ons wil. Dis ‘n voorreg! So ek het ‘n stem boks g
Lees uit die argief →Afrikaans Alfabet Boekverslag
My HAT storie woordeboek R106,10 My HAT Storie Woordeboek, geskryf deur Martine Letterie en Betty Sluyzer, (oorspronklink in Nederlands uitgegee deur Van Dale Uitgewers) is so ‘n oulike konsep dat sodra ek dit gesien het, wou ek een hê! Maar ek is bietjie tele
Lees uit die argief →Moeilke tweede M-week
Ek het die week begin (op Maandag die vakansie dag) met soveel entoesiasme en moed. Ek het ‘n plan gehad vir wiskunde. Om dit meer interessant te maak, sal ek my dogter vra om sommetjies vir my neer te skryf. Dan moet ek die antwoord skryf en sy moet dit merk!
Lees uit die argief →Moses Lapbook M-week
Ek het bietjie met die Here gemoan dat ek weer sy inspraak nodig het by Kieswetter Klaskamer. Die werk raak ‘monotonous’ en ek sukkel om my dogtertjie te motiveer. Ek onthou die padda met p-week en die hottentotsgot in die h-week. Ek vra myself wat soek ek nou
Lees uit die argief →Mev Motshwane
Mev Motshwane (uitgespreek soos die omgewing Tshwane) van die Gauteng Departement van Onderwys was nou net hier by ons vir huisbesoek. Dis deel van die proses om my tuisskool te registreer by die Departement. Soos Leendert van Oostrum, gewese hoof van die Pest
Lees uit die argief →Ellendige Eeyore E-week
Daars so min goed wat met e begin! Dalk dubbel ee soos met eend en een, maar dis totaal ‘n ander klank! Ek het gedink om die twee klanke te vergelyk met mekaar en so meer vir Janéy te leer, maar dit het nie gebeur nie. Ons was nie lus vir werk die week nie. […
Lees uit die argief →Waterkaskenade W-week
Wat ‘n wonderlike week was dit nie! Dit het Maandag begin met ‘n wollerige wurm in ons huis en Vrydag vind ek uit was Internationale Wortel Dag! God het verseker ‘n sin van humor! Ek het nog nooit in my lewe so swart brandwurm gesien nie, maar Maandagoggend wi
Lees uit die argief →Kieswetter Klaskamer se Eerste Kwartaal
So die eerste kwartaal van Kieswetter Klaskamer is klaar! Wat ‘n asemrowende inleiding tot tuisonderrig was dit nie! Ons het vinnig in ‘n lekker routiene ingewikkel. Harde werkies in die oggend tussen 8 en 10 en prettige sensoriese werk na pouse. Bekendstellin
Lees uit die argief →Pannekoek-weer P-week
Sjoe, dit reën baie die week! Laat ‘n persoon pootuit en pê voel en net lus vir slaap. Wat ek graag meer van sou wou gehad het! Baba sussie het my telkemale geroep deur die nag sodat ek min krag gehad het deur die dag. Ek moes groot planne vir ponies en potjie
Lees uit die argief →Besige Bytjies B-week
Teddiebere en ballonne het my kinders gegroet toe hulle Maandagoggend by die klaskamer instap. Ek het borrels geblaas en hulle het ‘n b gebou met een lang ballon en een ronde een. Daar was baie borrelende opgewondenheid en ek besluit toe ons sing sommer “Dit b
Lees uit die argief →Ons wonderlike tuisskool omgewing
Die Here is so goed vir ons! 6 jaar gelede ry ek en my man opsoek na ‘n muurklimbaan. Ek het ‘n jong baba en soek opwinden en iets om te doen wat my weer jonk en sterk sal laat voel. Ek sien op ‘n pamflet van hierdie muurklim plek uit op Lynnwood en ons […]
Lees uit die argief →Here, help ons H-week
Ek glo met my hele hart dat die Here ons elke dag lei en dinge oor ons pad bring wat wonderlik bydra tot ons homeschooling ervaring. En die hottentotsgot (wat sal die meervoud daarvan wees?!) is ook een van die Here se handewerke. Ek meen, wat is die kanse dat
Lees uit die argief →
