Stories, idees en ’n bietjie asemruimte
Kuier saam oor tuisskool, kinders en die klein oomblikke wat ons leerpad vorm.
Nuutste skrywes
Janet se nuwe skrywes sal binnekort hier verskyn. Kuier intussen in haar argief.
Janet se blogargief
Hierdie ouer artikels behou hul oorspronklike datums. Pryse, skakels en beskikbaarheid kan verander het.
Tuisskool Mammas deel wat hulle oor hul kinders geleer het vanaf hulle tuisskool.
Ek het Pretoria tuisskool mammas gevra om my te vertel wat het hulle van hulle kinders geleer vanaf hulle tuisskool. Die antwoorde mag julle dalk verras! Sarita sê: My een seuna kry vreeslike spier spasmas by ‘n tafel en stoel. Hy leer die beste op ‘n sagte st
Lees uit die argief →Maak of breek jou kind
Ek lê nou wakker en dink hoe naby het ek gekom daaraan om my tweede dogtertjie se hartjie baie seer te maak. En toe onthou ek hoe hard ek wel was op my oudste. My hart klop met angs. Ek gaan more dit regmaak met haar. Ek het amper vir my 9 jarige gesê dat […]
Lees uit die argief →Live Webinar – Leer my Tuisskool
Live Webinar: Leer my Tuisskool Deur Janet Kieswetter Live op jou foon of rekenaar Datum: 25 April 2020 Tyd: 15h00 Koste: R50 Heelwat meer ouers oorweeg tuisskool nou. Ek wil graag julle vrae beantwoord! Met die LIVE Webinar gaan Janet Kieswetter, Tuisskool ma
Lees uit die argief →Antieke Rome
Na afloop van ‘n wonderlike Romeinse Dag, deel ek graag ons Antieke Rome tema saam met julle. En die fees het die mammas uitgesit volgens die resep in die boek ‘Spend the Day in Ancient Rome’. Die heerlike focaccia brood wat ek en Anina gebak het. Anina s’n wa
Lees uit die argief →Gedigte
Sondae is my kreatiewe dae. ‘n Geleentheid om skeppend te wees. Dis so nodig liewe mammas om iets te doen wat afsonderlik ‘jy’ is. Natuurlik toe die babas klein was, was daar nie tyd vir dit nie. Mens slaap of stort of eet dan. Soms was ek te moeg om kos te ma
Lees uit die argief →Wat is jou tuisskool dans?
Die laaste ruk voel ek so frustreerd met myself. Ek is behoorlik ‘all-over-the-place’. Ek het min riglyne, ek vat en ek los weer ‘n ding, maak niks klaar nie, weet nie wat my kinders aan die einde van die dag regtig geleer het nie. Ek voel baie ontevrede met m
Lees uit die argief →Klankland ~ Resensie
Erich Posthumus is baie bekend vir sy voltydse kinderbediening in ons land! Kinders oral het al saam hom gesing en dans, gelag vir sy snaakse stemme en grappige geluide maar ook diep hartsbesluite gemaak om Jesus vir ewig te volg. Nou het hy saam met Adriana M
Lees uit die argief →My response to this very poor article in the Centurion Rekord titled: The Pros and Cons of Schooling at Home
My response in an email to editorial@rekord.co.za Dear Rekord We as a homeschooling community (200 000 strong in South Africa) are perturbed by your very poor article titled: Pros and Cons of Schooling at Home, published in your Centurion Rekord on the 29th of
Lees uit die argief →My skaam kind se drama konsert
My kinders is almal op ‘n wandelpad van waagmoed en self-vertroue. Ek het al geskryf van my oudste se voorspoed in haar menswees al is sy akademies agter haar portuurgroep. Vandag wil ek skryf oor my 6-jarige se ontwaking en blom in self-vertroue die afgelope
Lees uit die argief →Pret met P!
Ek is altyd op die uitkyk vir kreatiewe maniere om letters en klankies te leer! Hoekom moet dit vervelig wees? Ons werk tog met kinders en hulle geniet prettige goed! Hier is so paar idees vir die letter p. Om dit te klank, te skryf, te onthou! Die pennetjies
Lees uit die argief →Middeleue Tema
Die voorreg om te kan tuisskool oorweldig my soms soos ‘n geskenk wat te groot is om vas te hou. Soos n jong kind wat’ n reuse teddiebeer kry vir Kersfees wat groter is as sy. My binneste gil met blydskap die hele week oor die geskenk. Maandag het ons voorbere
Lees uit die argief →Wat onthou jy van skool? Studie uitslae.
Ek het die week, (laaste week van Augustus 2019), ‘n vraestel op Survey Monkey geskep. Ek wou uitvind wat onthou volwassenes die beste van hulle skooldae. Ek het 33 respondente gehad, baie dankie aan hul elkeen, en die uitslae het my nogal verbaas! Ek het die
Lees uit die argief →
