Dankie!
Baie dankie dat jy jou naam op die Graad R & Graad 1 waglys vir 2026 gesit het! ๐ผ
Ekโs so bly jy oorweeg om saam met ons te leer.
Alle besonderhede en inskrywingsinligting sal voor einde 2025 per e-pos uitgestuur word, so hou jou inkassie dop sodat jy niks misloop nie.
Ons sal ook n WhatsApp uit stuur.
Tot dan โ geniet die res van 2025 ๐