Thank you for your purchase! 🎉

You’re officially enrolled in the How to Start Homeschooling in South Africa course.

👉 The course is hosted inside our Skool app so follow the steps below to get access.

Here’s what to do next:
1️⃣ Click the button below to join the Skool community (Please allow up to 24hrs to be accepted in to the community as it's done manually) It will say "Pending".
2️⃣ Make sure to use the same email you used at checkout.

🎁 Your membership also includes FREE access to our private Skool community — with live monthly Q&A sessions, resources, and support from other homeschooling moms.

Make sure to use the same email you used at checkout when you register on Skool

Dankie vir jou aankoop! 🎉

Jy is nou amptelik ingeskryf vir die Hoe om met Tuisskool te Begin kursus.

👉 Toegang na die kursus is op ons Skool App so volg die stappe hieronder om toegang te kry.

Volg hierdie stappe nou:
1️⃣ Klik op die knoppie hieronder om by die Skool-gemeenskap aan te sluit. (Laat asb tot en met 24 uur toe om aanvaar te word in die gemeenskap) Dit sal se "Pending".
2️⃣ Gebruik asseblief dieselfde e-posadres as waarmee jy betaal het.

🎁 Jou inskrywing sluit GRATIS toegang tot ons privaat Skool-gemeenskap in — met V&A sessies, hulpbronne, en ondersteuning van ander tuisskool-mammas.

Gebruik asseblief dieselfde e-posadres as waarmee jy betaal het wanneer jy op Skool registreer.

❤️ From Janet

Thank you for trusting me to guide you through this exciting next step. I can’t wait to walk this journey with you and show you that homeschooling can be simple, joyful, and deeply rewarding.

Dankie dat jy my vertrou om jou deur hierdie opwindende volgende stap te lei. Ek kan nie wag om saam met jou hierdie reis te stap nie en vir jou te wys dat tuisskool eenvoudig, vreugdevol en ongelooflik lonend kan wees.

Follow Me On Social Media / Volg My Op Sosiale Media