Die Buitebank

Tuisskool met begrip

Jy het klaar saam met Janet op die buitebank gekuier. Hier kan jy besluit of jy die vier persoonlikhede verder saam met haar wil ontdek.

Eenmalige kursusaankoop

Vyf rustige, praktiese gesprekke.

Deel 1 bly gratis. Jou aankoop maak die vier verdiepende persoonlikheidsdele beskikbaar in jou eie My Sitkamer-ruimte.

  • Blou: ruimte vir sekerheid
  • Rooi: rigting vir dryfkrag
  • Groen: kalmte om te groei
  • Geel: maak plek vir speel
Jy bepaal jou eie pas.
Al vyf dele bly in My Sitkamer beskikbaar sodat jy in julle eie tyd kan terugkeer.