Stories, idees en ’n bietjie asemruimte
Kuier saam oor tuisskool, kinders en die klein oomblikke wat ons leerpad vorm.
Nuutste skrywes
Janet se nuwe skrywes sal binnekort hier verskyn. Kuier intussen in haar argief.
Janet se blogargief
Hierdie ouer artikels behou hul oorspronklike datums. Pryse, skakels en beskikbaarheid kan verander het.
E is vir Antieke Egipte (Deel 2)
Soos belowe in Deel Een van Antieke Egipte, hier is hoe om ‘n sarkofaag (sarcophagus) te maak. 1. As jy ‘n goedkoop pop of Barbie wil gebruik om daarin te sit, kry ‘n plastiese koeldrank bottel die groote van die pop. 2. Meng die paper mâché gom aan; 1 derde m
Lees uit die argief →E is vir Antieke Egipte!
Ons werk die afgelope drie weke aan Antieke Egipte en ek kan nie langer wag om julle daarvan te vertel nie! Ek het laas jaar afgekom op hierdie fanatstiese webblad http://www.homeschoolshare.com/ancient_egypt.php waar mens gratis lapbooks kan aflaai. My man he
Lees uit die argief →Dr Seuss Dag
Ek het heel toevallig (of dalk nie) gesien dat Maandag die 2de Maart, die bekende skrywer Dr Seuss se verjaarsdag was! Theodore Seuss Geisel was gebore in Springfield, Massachusets, op die 2de Maart 1904. My kinders was verbaas om te hoor dat hy reeds dood is,
Lees uit die argief →D is vir Dawid
Ons het ‘n besige week gehad (week voor laas) met ander altiwiteite. Laas jaar was ons meestal elke dag op ons pos in die klaskamer. Maar ek kom agter dat daar tye is van besig wees waar dae verbygaan sonder dat die kinders sit en werk en dis ook okay. Partyke
Lees uit die argief →Nog 3 Afrikaanse apps
Ek het laas jaar ‘n streng rubriek geskryf oor die power gehalte van Afrikaanse apps en is bly dat ek my opinie nou sal bietjie moet aanpas. Ek was baie ge-eerd toe Carien van Zyl, vervaardiger van Cleverkiddo apps, my kontak en haar nuutste drie apps aan my s
Lees uit die argief →C is vir China
So ek wou eintlik deur die alfabet werk met Bybelkarakters maar vind toe nie een met ‘n C naam nie! Selfs ‘Caleb’ in Engels word Kaleb in Afrikaans. Toe besluit ek om sommer oor China te leer! En ek en die kinders het so baie ontdek oor die land en haar mense!
Lees uit die argief →Hoe ek ‘n 7-jarige en ‘n 4-jarige tegelyk tuisonderrig
Daar is baie meer gesoute tuisonderrig mammas daar buite wat 6+ kinders tegelyk tuisonderrig. So my tweetjies is nou regtig nie ‘n prestasie nie. Ek sal graag wil hoor hoe doen ander mamma’s die ‘juggling act’ maar hier is my weergawe. Ek gaan die week gebruik
Lees uit die argief →Hoe om te keer dat jy uitbrand!
Dis dalk ‘n vreemde tyd van die jaar om te praat oor uitbranding. Is almal nie nou juis vars en fris na hulle Desember vakansie nie? Nie noodwending nie. Enige iemand kan enige tyd uitbrand. Voordat ek mamma geword het, was ek ‘n berader en daarom lê sielkundi
Lees uit die argief →Wat doen my 1-jarige terwyl ek homeschool?
Ek moet bieg, dis ‘n reuse uitdaging om ‘n peutertjie in die klaskamer te hê! Gelukkig vir my, slaap die een nog twee maal ‘n dag! So ek moet net met haar uithou tot so 9:30 en dan is sy moeg genoeg om weer te gaan slaap. Maar die week met die tande sny was […
Lees uit die argief →Abraham Lapbook
Ek het besluit om deur die alfabet te gaan die jaar met Bybelkarakters vir elke letter. Daarom A is vir Abraham. Verseker kan mens ook Adam doen, die eerste mens. Maar Abraham het so baie inhoud, dat ek toe met hom gegaan het. Meskien moet ons kyk of ons een v
Lees uit die argief →Ek het my Mojo verloor
Laas jaar die tyd, het ek met groot opgewondenheid ons eerste Homeschooling jaar afgeskop! Ons het baie maatjies oorgehad en ‘n lint gesny om Kieswetter Klaskamer te open (sien hier). My kop was VOL idees en my hart het gevlieg! Dié jaar was heelwat anderste.
Lees uit die argief →My Graad R Benadering
Liewe ouers van kinders wat Graad R gaan tuisskool, ek update die blog ‘Al die Letters van die alfabet’ om vir julle te help! Ek het in 2014 my eerste en prettigste tuisskool jaar geniet! My oudste was 6 jaar oud en ons het haar uit ‘n goeie privaatskool genee
Lees uit die argief →
