Janet se skryftafel

Stories, idees en ’n bietjie asemruimte

Kuier saam oor tuisskool, kinders en die klein oomblikke wat ons leerpad vorm.

Vars uit die klaskamer

Nuutste skrywes

Janet se nuwe skrywes sal binnekort hier verskyn. Kuier intussen in haar argief.

Uit die ou klaskamer

Janet se blogargief

Hierdie ouer artikels behou hul oorspronklike datums. Pryse, skakels en beskikbaarheid kan verander het.

Argief · 2014-12-01

Vlieg Papier ie Week

Vir die wat nie weet nie, ons is besig met klinkerklanke of diftonge soos dit formeel geken is. Ek gebruik ‘n plakkaat wat ek by Plasticland gekry het as riglyn. Ons het al aa vir aap, oo vir Oompie Doompie, ee vir Eet Beet Week (my gunsteling), uu vir Vuur, o

Lees uit die argief →
Argief · 2014-11-15

Speel Speel Leer

Daardie einde van die jaar moegheid het my toegepak en die kinders was siek gewees. Ek probeer vir myself sê dis okei om so paar siek dae af te neem maar nee, kort-kort voel ek ons moet darem iets doen! Gelukkig het ek wonderlike boeke vanaf Kalahari bestel: G

Lees uit die argief →
Argief · 2014-11-02

Daars SO baie om hulle te leer!

Ek het bietjie ge’scan’ deur die boek ‘The Well-trained Mind: A Guide to Classical Education at Home’ deur dogter en ma span Susan Wise Bauer en Jessie Wise. Moet dit nie koop nie! Sover ek kan sien is dit een lang lys goeters wat jy jou kind kan/moet leer, La

Lees uit die argief →
Argief · 2014-10-24

Sosialiseering en Sport

Dis baie nuwe tuisonderrig mammas se bekommernis en meeste skoolgaande ouers se kritiek: kry die kinders genoeg sosialiseering? My man grap dat almal se grootste bekommernis vind plaas in die pouses by publieke skole! Dis nou ‘n jaar dat ek betrokke is met tui

Lees uit die argief →
Argief · 2014-10-18

Bou ‘n ou

My homeschool vriendin Dominique, het ons haar idee vir spelling oefen gewys. Hulle het ‘masking tape’ op lego gesit en woorde gebou. Ek dog dis fantasties en doen Maandag dieselfde! En toe dink ek, maar kom ons probeer dit met somme! Ek plak ‘n 10 op die groo

Lees uit die argief →
Argief · 2014-10-18

Pampoen Koets oe Week

Ek het vir die eerste keer gekrOEk tOE ek die laaste week se OE klank neem na die volgende week en tegelyk werk aan die nuwe klank. Ons het dus aan twee klanke gewerk die week maar ek sal julle later vertel van ons Bou OU week. Die twee klanke saam het ons dar

Lees uit die argief →
Argief · 2014-10-15

Hoe leer ek my kind om te lees?

Dit was my grootste doelwit. Toe ek die einde van laas jaar my planne vir die jaar met my skoonfamilie deel, was om my oudste te leer lees die grootste verantwoordelikheid wat op my skouers gerus het. Daar is ses groot vaardighede wat nodig is vir ‘n kind om t

Lees uit die argief →
Argief · 2014-10-04

Vuur sonder vlam uu week

My energie vlammetjie het bietjie geflikker in die wind die week. Kleinsus het woes tande gesny (sny nogsteeds) en slaap was maar skaars. Uur Ons het al baie tyd behandel die jaar, uur in u week en h vir hoelaat. Gewonder of ek met halfuur en kwartuur kan begi

Lees uit die argief →
Argief · 2014-09-27

Bekoor my kroos oor en oor oo week

Dit was moeilik om die entoesiasme aan die gang te hou met ‘n vakansie dag in die middel van die week. Mens is lus om sommer paar dae af te vat maar ons het klaskamer toe gegaan en begin werk en toe gaan dit makliker. Wiskunde vir Janéy (6) was somme met 3 nom

Lees uit die argief →
Argief · 2014-09-20

Eet Beet ee Week

Daars baie woorde in wiskunde met ee klanke daarin. Hoeveel, meet, meeste, meer en een. Ons het hulle almal gebruik die week. Ons het baie gebak sodat die kinders die meetkoppies kon gebruik. Ons het piesang muffins gebak maar die resep het te veel meel bevat.

Lees uit die argief →
Argief · 2014-09-13

aa vir aap

Ons het klaar gemaak met die alfabet so twee weke gelede en ek het geweet ek sou volgende met die klinkerklanke begin. Ek gaan tot die einde van die jaar gebruik maak van die Klinkerklanke plakkaat om te besluit watse klanke ons aan werk elke week. Maar ons wa

Lees uit die argief →
Argief · 2014-08-23

Z is vir Zoeloe

Na ‘n besonderse bederfde vakansie met genoeg ruskans, het ons uitgesien om weer te begin werk in Kieswetter Klaskamer. Dis moeilik om wiskunde werk te vind wat met Z begin maar mens kan seker redeneer dat Z die laaste letter in die alfabet is en daarom oefen

Lees uit die argief →