Stories, idees en ’n bietjie asemruimte
Kuier saam oor tuisskool, kinders en die klein oomblikke wat ons leerpad vorm.
Nuutste skrywes
Janet se nuwe skrywes sal binnekort hier verskyn. Kuier intussen in haar argief.
Janet se blogargief
Hierdie ouer artikels behou hul oorspronklike datums. Pryse, skakels en beskikbaarheid kan verander het.
Getuienis
Ons oudste, Janéy, was in 2013 in Graad R by Doxa Deo Skool. Ek het die skool uitgesoek en gekies al was dit nie naby ons huis nie. Daar was vir my ‘n familie atmosfeer en almal het my vriendelik gegroet. Die onderwys gehalte was vir my uitstekend! Janéy se on
Lees uit die argief →Lemoene en die Mona Lisa
Ons kwartaal kom tot ‘n einde soos die publieke skole s’n nou eers begin. Dit voel bietjie vreemd want ek voel moeg maar voel of ek vars en vol idees moet wees. Maar ons het hard gewerk die laaste paar weke en sien uit na ‘n wel verdiende rus. Die laaste twee
Lees uit die argief →K is vir die Kunstenaar Gustav Klimt
My hart was bly toe ek die week weer hoor hoe my dogter sê “Ek LOVE homeschooling!” En dit oor dat sy haar tyd kan neem en rustig skilder. Sy neem kunsklasse maar sê sy voel altyd gejaag. As ek daar aankom, sien ek hoe sit en droom sy, of kyk na die maatjies s
Lees uit die argief →Karel Kraai – ‘n Kinderstorie deur Janet Kieswetter
Job 39:3 “Wie berei vir die kraai sy spys as sy kleintjies roep tot God, ronddwaal by gebrek aan voedsel?” Psalm 147:9 “…wat aan die vee hulle voedsel gee, aan die jong rawe as hulle roep.” Karel Kraai deur Janet Kieswetter Vandat ek kan onthou, het ek met ‘n
Lees uit die argief →J vir Josef se Jas!
Hoe beter om Josef se lang storie te onthou deur om ‘n jas van felt te maak met sy verhaal daarop uitgebeeld! Janéy het vandag so mooi Josef se storie vertel! Dit is opverdeel in 5 kort videos wat jul hier kan kyk! Wat se lied kan mens sing oor ‘n jas? Die een
Lees uit die argief →I is vir Indië
Ek dink nie ek sou uit my eie besluit het om vir my kinders oor Indië te leer nie. My persepsie van Indië was van vuil arme ‘slums’ en kreolende bruin mense! (Klink nou baie rasisties! *bloos*) Maar gelukkig het my vriendin en tuisonderrig kameraad besluit om
Lees uit die argief →Kuns Vertoner
As mens op Pinterest kyk, sal jy klomp kreatiewe maniere vind om jou kinders se kuns teen die muur te vertoon. Toe my dogter week na week huis toe kom na haar kunsklas met die mooiste prentjies, moes ek ‘n plan maak! Ek kies toe ‘n eenvoudige opsie en hier is
Lees uit die argief →Die Vrae wat hulle Vra!
Ek spog dat tuisonderrig vir kinders die geleëntheid skep om vrae te vra en hulle nuuskierigheid asem te gee maar dan mis ek so amper die goue oomblikke! Ilani wil so rukkie terug weet, wat sal met bordkryt gebeur as mens dit in kookwater plaas. Sy vra so tuss
Lees uit die argief →Groentetuin G Week!
‘n Droom van my was vandag bewaarheid: om ‘n groentetuin te plant! Ek voel bly maar sal nóg blyer voel wanneer ek plantjies sien groei en natuurlik gaan my beker oorloop die dag wat ons die gesonde groente oes! Julle sal verseker daarvan hoor! Als moet ‘n begi
Lees uit die argief →F is vir Frozen
Na E vir Egipte is dit F aan die beurt. Met my 5-jarig se verjaarsdag wat oppad was, het ek besluit dat ons skool werkies en voorbereiding vir partytjie gaan kombineer. So ek laai toe af die fantastiese Frozen werkkaarte pakket hier en dit verskaf baie werkies
Lees uit die argief →Die Gebed van ‘n Tuisonderrig Mamma
Deur Janet Kieswetter Here, vanaand is my hart vol Met al die liefde wat U ons mee seën. Al is my dae dikwels dol Is ek so dankbaar vir die tyd geleen. Elke dag kyk ek in my kinders se gesiggies Of hulle nou glimlag of frons, Ek kan bemoedig met stywe drukkies
Lees uit die argief →Een Voordeel van Tuisonderrig
Ek het eers laas jaar op die 7 Januarie 2014 begin met tuisonderrig, (sien ons inseëning hier) maar ek kan reeds getuig van die gesonde impak wat dit op my kinders en gesin gehad het. Hier is net een van die voordele wat ek beleef. Net die week het ek weer ges
Lees uit die argief →
