Stories, idees en ’n bietjie asemruimte
Kuier saam oor tuisskool, kinders en die klein oomblikke wat ons leerpad vorm.
Nuutste skrywes
Janet se nuwe skrywes sal binnekort hier verskyn. Kuier intussen in haar argief.
Janet se blogargief
Hierdie ouer artikels behou hul oorspronklike datums. Pryse, skakels en beskikbaarheid kan verander het.
Lesedi Cultural Village
Die ervaring gister by die Lesedi Cultural Village (www.lesedi.com) het my en my girls diep geraak. Nou nog voel ek iets in my hart wat ek probeer indentifiseer. Was dit hulle warm verwelkoming? Toe ons by die ingang instap, begin mans en vrouens aangetrek in
Lees uit die argief →Verslag van Afrikaanse Apps vir kinders
Ek is altyd opsoek na oulike apps vir my kinders (vir my iPhone of iPad). Ek het die Afrikaanse lysie apps gevind op die webverf: http://www.holderstebolder.co.za/afrikaanse-apps/ en hulle gekoop en uitgetoets sodat ek julle ingelig kan hou. Olke Bolke R21,99
Lees uit die argief →Uuuuu, wat begin met U?
Ek het die begin van die week op Facebook gevra wat begin met U en wil dankie sê vir die groot reaksie. Nou sien julle hoe verslawend dit kan raak om woordjies en dan aktiwiteite wat werk met daardie woorde uit te dink! Een vriendin sê “nou kan ek nie ophou U
Lees uit die argief →Ice Ice Baby!
Hierdie week was Y week! Y vir yskoud! Y vir ys! En Ystervarkies! Ons het Maandag en Dinsdag lekker hard boeke werk gedoen want Woensdag was bak en brou dag en Donderdag was Mark Dag! Ek het elke dag so geniet! Ek gaan nou nie al die werkies wys nie, maar vir
Lees uit die argief →Frenektomie F-week
‘n Frenektomie is die klein operasie om ‘n frenum te sny. ‘n Frenum is ‘n stukkie vel wat die lip vasmaak aan die tandvleis. Daars ook ‘n frenum onder mens se tong. Toe ons, ons F week begin, het ons nie geweet dat die tandarts Dinsdag vir ons sou inlig dat Ja
Lees uit die argief →D is vir Dinosourus
Ons het twee weke vakansie gehad en die week weer met ‘skool’ begin maar ons was baie bedrywig tydens die vakansie. Ons het al die kuns en prettige dinosourus dinge gedoen in die vakansie en die afgelope week gefokus op akademiese doelwitte. Ek was so trots om
Lees uit die argief →Raai Raai R-week
“Rooi ribbok ram!” So oefen Janéy haar Rrrrrr die week. Ek het aspris die R tot amper laaste gelos om my dogter tyd te gee om die R baas te raak en sy kry dit al hoe meer reg. Vir die met kleuters wie sukkel om hulle R uit te spreek, hier is ons R […]
Lees uit die argief →Ons Onderstebo O Week
Die O klank kan op ‘n paar maniere uitgespreek word. Ek wou probeer om net ô vir ôt vir my kind te leer maar ō vir olifant het ook ingeglip. My plan is nadat ons deur die alfabet klankies gewerk het, om met die dubbel klankies soos aa en oo te begin. Sien uit
Lees uit die argief →Die Huishulp Les
Ek skryf so lekker, ek skryf sommer ‘n tweede blog post die week. Dit gaan oor die ervaring wat ons Woensdag oggend gehad het. Die onderhoud en aanstelling van ‘n nuwe bediende. Ons wonderlike Paulina was in ‘n kar ongeluk 3 weke gelede. Sy het genadiglik oorl
Lees uit die argief →Nuttige N-week
Ek was baie staaaadig die week. Baie na-uurse werk gedoen. My baba was heelwat wakker deur die nag. Sy het baie genies en nou sien ek haar neus loop. So ek voel trots op al die werk wat ons wel gedoen gekry het! Wiskunde Die Name van nommers. Ek het laat my do
Lees uit die argief →Interessante I week
Baie lande begin met I so ons het bietjie Aardrykskunde en Sosiale Wetenskap gedoen die week. Nadat ons deur al ons alfabet boeke gewerk het om te sien watse woorde begin alles met I, kyk ons op die wêreldkaart en soek al die lande wat met I begin. India, Indo
Lees uit die argief →My experience of registering with the Education Department
This post is in English. The following is about the process of registering my home school at the Gauteng Department of Education. I have taken these steps because I would like to be official and welcome visits from the Department. I hope to present homeschooli
Lees uit die argief →
