Janet se skryftafel

Stories, idees en ’n bietjie asemruimte

Kuier saam oor tuisskool, kinders en die klein oomblikke wat ons leerpad vorm.

Vars uit die klaskamer

Nuutste skrywes

Janet se nuwe skrywes sal binnekort hier verskyn. Kuier intussen in haar argief.

Uit die ou klaskamer

Janet se blogargief

Hierdie ouer artikels behou hul oorspronklike datums. Pryse, skakels en beskikbaarheid kan verander het.

Argief · 2019-07-25

Luister mooi Afrikaanse stories aanlyn!

Afrikaans is so ‘n mooi taal! En ons wil dit aan ons kinders oordra. Baie buitelanders kan nie so maklik Afrikaanse boeke bekom nie, daarom soek ons aanlyn opsies! Ek het die voorreg om twee aanlyn storie webwerwe te besoek, bepeins en bemark! LUISTERVINKSTORI

Lees uit die argief →
Argief · 2019-07-06

Foute Help jou Groei!

Ek wil graag met julle deel oor ‘n les wat ons die week in ons Kieswetter Klaskamer geleer het. My oudste dogter het mooi gewerk aan haar wiskunde. Dit was’ n maklike bladsy. Sy moes eers die antwoord van die som skat en dan dit met haar sakrekenaar uitwerk. D

Lees uit die argief →
Argief · 2019-05-28

Die arm mense pla my

Ons sal altyd die armes by ons hê. So het die Here self gesê. Mattheus 26:11 Die afgelope ruk is die nood om my meer ooglopend en begin my oorweldig. Dit druk op my emosies en my hart. Dis tyd vir introspeksie. Hierdie is ‘n doodeerlike opname van my gevoelens

Lees uit die argief →
Argief · 2019-04-28

Kiekies van ons Kreatiewe K Klank week

Lees uit die argief →
Argief · 2019-04-14

Minder as perfekte week

Ek het lank gedink hoe ek hierdie joernaalpos gaan benader. Ons het I vir Indiaan gedoen die week. Die rooi soort, nie die land-India soort nie. Hulle verkies om Native Americans genoem te word. Maar dis nou nie ‘n I letter nie. So, anyway. Maar die fotos van

Lees uit die argief →
Argief · 2019-02-21

Educrates Resensie

Ek is baie bevoorreg om so kreatiewe vriendin soos Stacey van der Walt te hê! Sy bou al jare aan haar praktiese, sensoriese kurrikulum en ek is aan die ontvangkant van haar nuutste produk: Educrates! Stacey het die behoefte wat mammas het, om ‘n als-in-een bok

Lees uit die argief →
Argief · 2019-02-19

Energie en Elemente E week

Nogal ironies dat die week wat ons oor energie leer, ons land so baie krag probleme het en Eskom ons vir ure lank sonder energie los. Maar dit skep goeie geleëntheid om daaroor te praat en vir al te gesels oor hernubare energie. Ek is nou spyt dat ons nie ons

Lees uit die argief →
Argief · 2019-02-08

Dinosourus week 2019

Kry jou maskers by https://www.itsybitsyfun.com/dinosaur-masks.html Speel met die dinosourus wêreld. Ek gaan sommer heel aan die begin bieg dat ek nie weet wat ek glo oor die dinosourusse. Ons het You Tube videos en Netflix reeks met die naam Dino Hunt gekyk.

Lees uit die argief →
Argief · 2019-02-03

Julius Caeser en ander C’s

Ek het vir my oudste twee kinders gelees oor die Romeine en Julius Caeser in die laaste week van Januarie 2019. Ek volg nie geskiedenis in ‘n mooi kronologiese lyn nie (soms tot my spyt) maar volg die alfabet wel in order die jaar. So as ek C behandel met my G

Lees uit die argief →
Argief · 2019-02-03

Aktiwiteite vir 2 Jariges

Welkom in ons Kieswetter Klaskamer. Dit is absoluut my #happyplace. Kyk hoe sprokieagtig lyk dit wanneer almal mooi sit en werkies doen. My hart sweef met sulke tye. My oudste werk by haar lessenaar buite die foto aan my regterkant. Ek sal later skryf oor haar

Lees uit die argief →
Argief · 2019-01-27

B week vir verskillende ouderdomme

2019 se B letter week het baie goed gegaan! Die jaar in ons Kieswetter Klaskamer, het ek ‘n Graad 4, Graad 3, Graad R en tweeling van 2 jaar, 9 maande. Dit was vir my’ n vars uitdaging om al 5 my dogters besige te hou met ons B tema. Ons begin met die jongstes

Lees uit die argief →
Argief · 2019-01-27

Agter haar portuurgroep maar voor in die lewe!

Ek wil baie eerlik gesels oor my oudste kind se 2018 skooljaar. Hoekom? 1. Vir myself. Om rekord te hou van wat sy bereik het. En om myself te herhinner dat dit goed gaan met haar en ons, wanneer die Vergelyk-monster sy kop wil uitsteek. Wanneer ek begin twyfe

Lees uit die argief →