Stories, idees en ’n bietjie asemruimte
Kuier saam oor tuisskool, kinders en die klein oomblikke wat ons leerpad vorm.
Nuutste skrywes
Janet se nuwe skrywes sal binnekort hier verskyn. Kuier intussen in haar argief.
Janet se blogargief
Hierdie ouer artikels behou hul oorspronklike datums. Pryse, skakels en beskikbaarheid kan verander het.
Kopskuif
Ek kou aan hierdie artikel al ‘n paar weke nou. En elke mamma wat my vra hoe moet sy maak en elkeen wat vertel hoe bang en benoud sy voel oor hierdie hele tuisskool ding, moedig my aan om hierdie artikel te skryf. Want dit is die einde van die jaar en daar is
Lees uit die argief →Ons dramatiseer Afrikaanse gesegdes!
My vriendin Stacey van der Walt het my in die gesegde gedagte gekry. Sy het vinnig ‘n bundel saamgestel om gesegdes en skrif te oefen! Baie oulik! Bestel dit by haar webwerf stacey135.wixsite.com Ook, Cherise van Niekerk het’ n nuwe tuisskool kuns kompetisie v
Lees uit die argief →Elektronika met Jireh Electronics
Ek is so dankbaar aan Michael Schlenther wat hierdie Starter Kit ter waarde van R140 aan ons geskenk het! Ons het nou soveel pret daarmee gehad! Skakel Michael by 0813532283 om jou stel te bestel. Gaan kyk gerus op sy Facebook blad om fotos en pryse te sien va
Lees uit die argief →The Science Box
Machel Streicher is die breins agter hierdie boks. Sy het hierdie blink idee gekry om alles wat kinders nodig het om 8 wetenskap eksperimente te doen saam in ‘n boks te sit en dit vir slegs R350 te verkoop! Voor ek jou als vertel en wys, hier is haar kontak be
Lees uit die argief →Wanneer kry ‘n Tuisskool Ma bietjie tyd vir haarself?
Ek het Me-Time gevind so tussen deur die voltydse mamma en juffrou wees. Ek deel graag met julle hoe. Ek gaan die cliché woorde sê: dis ‘n groot voorreg om saam ons kinders te kan wees. Want dit is. Baie mammas wens hulle kon. En ek moet sê ek geniet die saamw
Lees uit die argief →Ons Tuisskool Roetine
Baie mense wonder hoe ons dag verloop. Tuisskool roetines hang baie af van die ouderdom van die gesin. As daar babatjies is, dikteer hulle hoe jou dag verloop. Maar soos die kinders ouer word, moet mens jou aandag weer nuut opverdeel tussen jou kinders. My dog
Lees uit die argief →Ons Besoek aan die Skulpmuseum in Jeffriesbaai
Die laaste dag van ons Suidkus toer het aangebreek en Pappa Timothy wou slaap voor ons deurnag terug huis toe ry. Die weer was bewolk en nie ideaal vir strand toe gaan nie, so waarheen kon ons gaan, wonder ek. Ek soek toe op Google Maps in die omgewing waar on
Lees uit die argief →Ons Winnie-the-Pooh Partytjie!
Ons get gister ‘n baie lekker Winnie-the-Pooh partytjie geniet! Hoekom? Want die skrywer van die klassieke storie verjaar vandag! Alan Alexander Milne was die 18 Januarie 1882 gebore. So hy sou vandag 136 jaar oud gewees. Hy het begin om stories vir sy seun, C
Lees uit die argief →10 Kreatiewe maniere om jou kind te help lees
Lees kom nie maklik vir almal nie. Nie alle kinders kan leer lees slegs deur om klankies bymekaar te voeg nie. Swart woorde op papier plak nie van self in elkeen se kop nie. Soms moet jy, as onderwyser-mamma kreatief raak. Jy moet buite die boks dink en ‘n and
Lees uit die argief →Ons Lapboek Lande
Hier is ‘n versameling van al die skootboeke wat ons gedoen het oor verskeie lande. Kliek op die naam om die skakel te volg. Antieke Egipte China Frankryk Indië Mexico Jinne, so min! Ons sal volgende jaar eenvoudig nog moet doen!
Lees uit die argief →Eende
Ek volg my eie kurrikulum! Ek kies self wat my kinders gaan leer! Is dit scary? So bietjie in die begin. Ek wonder wat mis hulle; wat sou hulle by die skool geleer het. Maar dan hoef ek net terug te dink aan my skool loopbaan en kyk na wat ek daarvan onthou: b
Lees uit die argief →Christopher Columbus
Hoe ek besluit om oor ‘n tema te leer gebeur baie toevallig en tog voel ek die Here se hand daarin. Sy leiding en seën op ons tuisskool pad is steeds sigbaar en daarvoor is ek baie dankbaar! Dit was op ‘n woeste uitstappie biblioteek toe waar ek die boek oor O
Lees uit die argief →
