Janet se skryftafel

Stories, idees en ’n bietjie asemruimte

Kuier saam oor tuisskool, kinders en die klein oomblikke wat ons leerpad vorm.

Vars uit die klaskamer

Nuutste skrywes

Janet se nuwe skrywes sal binnekort hier verskyn. Kuier intussen in haar argief.

Uit die ou klaskamer

Janet se blogargief

Hierdie ouer artikels behou hul oorspronklike datums. Pryse, skakels en beskikbaarheid kan verander het.

Argief · 2017-08-03

Is ek uitgeknip om te tuisskool?

Ek kry al hoe meer navrae vanaf mammas wie tuisonderrig oorweeg. Omtrent 20 die week! Ek love dit! Want ek is passievol hieroor en help graag ander gesinne om die leefstyl te kies. Een mamma het iets gesê wat nou nog by my spook. En my dwing om hierdie artikel

Lees uit die argief →
Argief · 2017-07-30

Bote en Skepe

Ons Saam-Leer groep kom elke tweede Woensdag bymekaar. Die afgelope Woensdag was dit my beurt om aan te bied. Ek het mos onderwys geswot en geniet dit vreeslik om voor ‘n klomp blink gesiggies te staan en hulle iets te leer. Ek was so opgewonde om weer die voo

Lees uit die argief →
Argief · 2017-07-17

Pret met Meervoude

Ek is so bly as ek ‘n prettige idee kry! Dis lekker om kreatief te wees! Laas week vind ek ‘n sak vol enkel kouse. Jip, weet nie wat die plan daarmee was nie – hoop dalk sy maat verskyn êrens. Ek roep die kinders maar niemand wil my kom help nie so ek pak […]

Lees uit die argief →
Argief · 2017-07-14

Resensie: Lieflik en Loflik

Louise Bodenstein, is ‘n tuisskool mamma van 6 kinders en die ontwikkelaar van die Afrikaanse grondleg kurrikulum, Lieflik en Loflik. Die pragtige naam verwys natuurlik na die Filipense vers wat sê: “… vul julle gedagtes met alles wat waar, eerbaar, skoon, sui

Lees uit die argief →
Argief · 2017-05-29

Ons Nieu-Seeland Vakansie (deel 1)

Ek wil graag ons wonderlike vakansie vasvang en die mooi herhinneringe met fotos bêre vir my kinders om weer na terug te kyk. Dit was herfs in Nieu-Seeland, soos in Suid-Afrika maar heelwat kouer. Die maksimum temperatuur was 13’C. Die son skym helder en dit l

Lees uit die argief →
Argief · 2017-04-23

Lekker leer oor Bybelkarakters

Hier is ons, tot dusver kort, versameling van Bybelkarakters wat ons skootboeke oor gemaak het. Kliek op die naam om na die link toe te gaan. Abraham Dawid Josef Moses Petrus

Lees uit die argief →
Argief · 2017-04-21

5 Oefeninge om jou 5-jarige se konsentrasie te verbeter

Die konsentrasie frustrasie! Dis vir my belaglik hoe hulle praat van konsentrasie die heeltyd by die skole. Dit voel vir my of elke tweede kind met ADHD bestempel word. Jinne, hulle moet nie my konsentrasie in ‘n klaskamer toets nie, daar sal dadelik ‘n voorsk

Lees uit die argief →
Argief · 2017-02-26

Eu vir reuse sleutel

Ek hou daarvan om temas om ‘n klankie te bou. Ons het al Bou ‘n Ou gedoen asook Oe vir Pampoen Koets! Nou is dit die bEUrt van eu. Eerstens het ons ‘n reuse eu met handdoeke op die gras gemaak. Ons het papier geskEUr en geplak op die diftong. Janéy het al die

Lees uit die argief →
Argief · 2017-02-20

Hoe leer ek my kind om te lees? (Deel 2)

‘Hoe leer ek my kind om te lees‘ is my mees geleesde artikel van al my tuisonderrig posts. In Januarie alleen, was daar 536 klieks op die artikel en 470 in Februarie. Meeste mense word deur Google verwys wat vir my sê dat daar desperate ouers is wat opsoek is

Lees uit die argief →
Argief · 2017-02-05

V is vir Vreugde en 3D Vorms

In Engels noem hulle dit ‘n ‘co-op’, kort vir ‘co-operative’. In Afrikaans is dit sommer ons Lekker-Leer groepie. Dis wanneer tuisskool mammas en hul kinders by een van die ma’s se huis vergader om saam te leer oor ‘n onderwerp wat die ma self aanbied. Woensda

Lees uit die argief →
Argief · 2017-01-25

X is in Mexiko!

Ons het nog nooit die letter X behandel nie, so ek dink dis hoogtyd! Ek het nie veel van ‘n plan gehad nie en ek moet bieg dat ons eerste dag laas Maandag, baie chaoties was. Ek het lank gesoek vir ‘n wit kryt sodat Tenike haar hand kan aftrek en oorstokkies p

Lees uit die argief →
Argief · 2017-01-04

‘Sleep Training’ my tweeling

Ons het suksesvol my tweetjies geleer om self aan die slaap te raak. Van die derde aand al, slaap hulle binne minute nadat ons hulle in dieselfde kamer maar hul eie kotte, neergelê het. Ek is bewus dat hierdie ‘n baie kontroversiele onderwerp is. Daarom skryf

Lees uit die argief →