Stories, idees en ’n bietjie asemruimte
Kuier saam oor tuisskool, kinders en die klein oomblikke wat ons leerpad vorm.
Nuutste skrywes
Janet se nuwe skrywes sal binnekort hier verskyn. Kuier intussen in haar argief.
Janet se blogargief
Hierdie ouer artikels behou hul oorspronklike datums. Pryse, skakels en beskikbaarheid kan verander het.
V is vir Vis
‘n Foto wat ‘n vriendin vir my Sondag gestuur het, het my geaktiveer vir die week. Sodra ek dit gesien het, was ek geinspireer om te leer oor vis en laat die kinders vissies met nette vang. Ons is al verby die ouderdom waar hulle klankies moet leer. Wel, tot m
Lees uit die argief →Die beste manier om te leer
Wat onthou jy van skool? Wat staan uit in jou geheue? Vir my is dit gesprekke met my onderwyseresse. Daar was heelwat spesiale mense wat in my lewe ingespreek het. My man onthou cumulus-, cirrus- en stratuswolke. Hy sê dis al wat hy van Aardryskunde kan onthou
Lees uit die argief →Katapult Kuns
Ja, volgens Majstro – die webwerf wat ek gebruik vir vertaling – is die Afrikaans van catapult, katapult! Ek verwys na die slingervel-kettie tipe apparaat wat die middeleuse mense kastele mee aangeval het. Ons het baie eenvoudige soort gemaak vir ons kunswerk
Lees uit die argief →Resensie: Sommer Pret
Lizelle Rademeyer is die breins agter die nuwe Wiskunde aktiwiteit boekie. En in my kinder se woorde: “Sy is ‘n baie slim tannie om hierdie te gemaak het!” Lizelle het 3 kinders van haar eie wie sy tuisonderrig. Hulle is baie lief vir wiskunde en dus moes sy h
Lees uit die argief →Ons maak die Jesus standbeeld
Omdat die Olimpiese Spele die jaar in Rio Janeiro plaasvind, het ek besluit dat ons die groot Jesus standbeeld moet maak. Die kinders sien dit baie op televisie wanneer hulle die Olympiade kyk, so om die model daarvan te maak sal dit verder in hulle breine vas
Lees uit die argief →Wat is unschooling?
Met die tweeling wat my so baie besig en moeg hou, het ek sonder opset die wêreld van ‘Unschooling’ betree. Wikipedia defineer unschooling as “an educational method and philosophy that advocates learner-chosen activities as a primary means for learning.” In pl
Lees uit die argief →Baby Sleep- let’s try something different …
Originally posted on Grubby Mummy and the Grubby Bubbies: Please stay with me. Here’s your challenge. ? What if we stopped for even a day believing all the stuff we are told about Baby Sleep. What if we accepted that our baby is normal and sleeping exactly as
Lees uit die argief →Wiskunde Pretdag
Ons het vandag maats oorgehad om wiskunde speletjies te speel. 1. Trappe van Rangtelwoorde Speletjie Ek het die idee vir hierdie speletjie gekry in Janéy se wiskunde boek. Sy het die aktiwiteit geniet omdat sy prentjies moes teken. Lees en wiskunde word ingesm
Lees uit die argief →F vir Frankryk
Wat ‘n lekker week het ons gehad in Frankryk! C’est tres bien! Ons het Maandag eers gewerk met die F-letter. Kyk hierdie oulike boek wat ek by PNA gevind het: Sodra ek besluit op ‘n tema, soek ek goeie bronne daaroor. Gratis reeds ontwerpte skootboeke oor Fran
Lees uit die argief →E is vir eksperimente
Ek het eers nie geweet wat se e-onderwerp om met my kids te behandel nie. En as ek nie weet nie, gaan ons net aan met wiskunde en taal en skryfwerk. My kinders het self die Experilab boksies in die spens gaan uit snuffel. Dis al meer as ‘n jaar daar vandat ek
Lees uit die argief →Daniël Lapbook D-week
Laat ek van die begin af sê dat hierdie werk oor twee weke gebeur het, nie net een nie. Ons het ‘n atletiek dag gehad laas week, asook besoek aan die dokter vir ‘n sonaar van my tweeling. Ons was hierdie week Nature Kids toe waar ons geleer het oor giftige goe
Lees uit die argief →Wanneer moet mens met Engels se lees en skryf begin?
Dis ‘n lekker kontroversiele vraag. Daars twee groot opinies daaroor. Eerstens, jong kinders is ‘n spons en kan meer leer en inneem terwyl hulle jonger is. Leer dus vir hulle sommer meer as een taal terwyl hulle jonk is en hulle sal glad nie sukkel nie (http:/
Lees uit die argief →
